Kim Jong-il blommeskou
Datum:
25 Februarie 2018
Sender:
Tjaart Herbst
Kategorie:
Plekke
Gesien:
1764
Gradering:

Kim Jong-il blommeskou

'n Foto van Kim Jong-Il hang in een van die sale waar die Kimjongilia blommeskou gehou word. Die besonderse rooi blom simboliseer 'Wysheid, Liefde, Geregtigheid en Vrede'