Shaun Weiss
Datum:
5 Februarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
1850
Gradering:

Shaun Weiss

Nóg 'n foto van die akteur Shaun Weiss saam met sy vriend Drew Gallagher. Shaun is ná 5 jaar se verslawing aan metamfetamien amper onherkenbaar.