Rook deur naald se oog
Datum:
22 November 2018
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Pret
Gesien:
788
Gradering:

Rook deur naald se oog

Ek het ure gesukkel om die rook van 'n wierookstokkie deur die oog van die naald te laat gaan. Die rook is baie temperamenteel en dit het geweldige eksperimentering gekos voordat ek dit per ongeluk reg gekry het. Het 'n makrolens gebruik.