Reuse Pattat
Datum:
4 April 2019
Sender:
Janico Mckay
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1431
Gradering:

Reuse Pattat

My Oom Piet Hendriks van Rawsonville stuur my gister hierdie foto waar hy reuse patats uit sy klein groentetuin oes. Ek moet bieg ek het vir een oomblik gedink is `n heel hoender!
Groete,
Mckay in Kimberley