Zonkie - donkie gekruis met zebra
Datum:
6 Desember 2017
Sender:
CHARLES VILJOEN
Kategorie:
Snaaks
Gesien:
712
Gradering:

Zonkie - donkie gekruis met zebra

Dave het nou-nou gepraat van n ZEBRA wat kruis met 'n donkie. Die foto het ek geneem by die Hennops 4x4 baan se braaiplek. Ek noem hom/haar sommer n Zonkie ....