Stap saam met honde op St Francisbaai se gholfbaan!
Datum:
15 Januarie 2020
Sender:
Rina Pieterse
Kategorie:
Troeteldiere
Gesien:
912
Gradering:

Stap saam met honde op St Francisbaai se gholfbaan!

Die Oom het gereeld met sy skaap gestap op St Francisbaai se gholfbaan. Gladnie bang vir die honde nie.