Die toekoms van vlieg(tuie)
Datum:
4 Junie 2019
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
973
Gradering:

Die toekoms van vlieg(tuie)

Die toekoms van vlieg. KLM is besig om so 'n vliegtuig te ontwikkel, waar passasiers in die vlerke sit. Dit sal vlieg meer volhoubaar maak en word 'n Flying-V plane genoem.