Kri-doringbos
Datum:
11 September 2019
Sender:
Petrus Vermeulen ( Prieska)
Kategorie:
Natuur
Gesien:
589
Gradering:

Kri-doringbos

Dit is so droog by ons in die Karoo, en dan uit die dorre aarde is daar blommetjies aan die Kri-doringbosse, en 'n effe verbetering die week by die maer skaap te sien. Dit gee my as skaapboer hoop terwyl ek elende verwag het, het die teendeel opgedaag. 'n Klein bietjie hoop bring weer moed en volharding.