Beker loop oor
Datum:
30 November 2017
Sender:
Andre Cronje
Kategorie:
Natuur
Gesien:
915
Gradering:

Beker loop oor

Wanneer dit by skoonheid kom, loop die Kaapse emmers oor, maar as dit by water kom, is ons Kaapse emmers leeg. Dink asb. tog twee keer, voor jy jou koffers pak om in die Kaap te kom vakansie hou!