Sweef soos 'n arend
Datum:
11 September 2018
Sender:
Marc Kelfkens
Kategorie:
Natuur
Gesien:
820
Gradering:

Sweef soos 'n arend

Ek het die foto geneem toe ek gevlieg het vanaf Kliprivier na Springs. Die kontras tussen die blou en die bruin is asemrowend.