- Datum:
- 20 November 2018
- Sender:
- Nadine Harmse
- Kategorie:
- Snaaks
- Gesien:
- 859
- Gradering:
Die perfekte oomblik
Wie het gesê die son kan nie uit jou sterre skyn nie!? Bian Harmse het onlangs gaan zipline in Heidelberg en ek het op die perfekte tyd, die perfekte oulikste (snaakste) fotogeleentheid gekry.