Tjailatyd
Datum:
22 November 2018
Sender:
Johan Ayres
Kategorie:
Mense
Gesien:
999
Gradering:

Tjailatyd

"Stop, ek wil saamry." Ek het die foto geneem net toe die voetganger by die graffiti van die minibus verbyloop, dit lyk asof sy wil saam ry. Hierdie tekening is deel van 'n pragtige kunstige reeks graffiti in een van die "goeie ou Germiston" se strate, as deel van 'n wyer opknappingsprojek.