Elon Musk se miniduikboot
Datum:
10 Julie 2018
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1088
Gradering:

Elon Musk se miniduikboot

Elon Musk se mini duikboot, wat deur SpaceX se ingenieurs gebou is. Die boot is "The Wild Boar" gedoop. Dit is die naam van die Thai-sokkerspan wat vasgekeer was in 'n grot in die noorde van Thailand. Die owerhede het gesÍ die duikboot is nie prakties nie. Elon het dit by die grot gelos ingeval so iets benodig word in die toekoms.