Muisgeveg
Datum:
13 Februarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1355
Gradering:

Muisgeveg

’n Foto deur Sam Rowley van twee muise wat op ‘n verlate Londense moltreinstasie oor ‘n kriesel kos baklei, het die LUMIX People’s Chioce-toekenning van die Natuurhistoriese Museum in Londen se Natuurlewefotograaf van die jaar kompetisie ontvang.