Tokio Olimpiese Spele atletedorp
Datum:
30 Januarie 2020
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Plekke
Gesien:
794
Gradering:

Tokio Olimpiese Spele atletedorp

Die organiseerders van die 2020 Olimpiese Spele in Tokio het die atletedorp se ‘dorpsplein’ onthul, wat gebou is met hout wat munisipaliteite dwarsoor Japan daarvoor geskenk het.