Drakensberg - Sentinel
Datum:
7 Desember 2017
Sender:
Francois van Jaarsveld
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1229
Gradering:

Drakensberg - Sentinel

Niks meer wonderlik om tot bo op die Drakensberg te klim, daar te slaap in 'n tentjie en met hierdie uitsig wakker te word nie! Ons het 'n mooi land! Ons moet dit net raaksien!