Kandelare op 'n metrostasie in Pjongjang, Noord-Korea
Datum:
25 Februarie 2018
Sender:
Tjaart Herbst
Kategorie:
Plekke
Gesien:
2175
Gradering:

Kandelare op 'n metrostasie in Pjongjang, Noord-Korea

Hierdie is een van Pjongjang se mooiste metrostasies met die besonderse kandelare wat die metro verlig.