Nou op die lug

Monitor

06:00-08:00

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoDie Kaap is sopnat

Ongelukkig was ek op die pad toe Kaapstad dubbeld Oktober se renval in een dag gehad het! Gelukkig het my dashcam dit alles opgeneem sodat julle ook 'n idee kan kry hoe dit was om te ry met paaie en riviere wat oorstroom het en nog taxi's en selfs polisiebakkies te moes trotseer! Geniet!

twitter facebook
Datum:
28 Oktober 2019
Sender:
Willie Koorts
Kategorie:
Op die paaie
Gesien:
3860
Gradering: