Nou op die lug

Dis opera

21:10-23:00

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoThe Tenors - Who Wants To Live Forever ft. Lindsey Stirling

In die lig van die Coronavirus en die onsekerheid daarvan, maak dit n' mens onwillekeuriglik, opnuut kyk na ons almal se mortaliteit, ons sterflikheid en kom ons tot die besef, dat ons net vandag het om ons beste lewe te ly want gister is verby en more is net n' mooi droom. Hierdie lied bemoedig die hoorder en bekragtig hom, tenvolle.

twitter facebook
Datum:
22 Maart 2020
Sender:
Andre' Hartslief
Kategorie:
Musiekvideos
Gesien:
430
Gradering: