Ooggetuie Foto's en Videos

VideoSelfverdediging Deel 1

Martelize Brink besoek Francois du Plessis se karate-dojo vir wenke oor hoe om jouself uit verskillende posisies te verlos tydens n aanval. Die fokus is meestal op wat jy met jou hande kan doen indien jou bene buite aksie is. Sy leer hoe om n aanvaller te keer wat haar met n mes wil steek of slaan.

twitter facebook
Datum:
2 Oktober 2017
Sender:
Martelize Brink
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1751
Gradering: