Ooggetuie Foto's en Video's

VideoVyfjarige Rieldanser Renè

Hierdie is spesiaal vir tannie Amore. My ouma van 80 leer al vir Ren - haar agterkleinkind van kleintyd af om te rieldans so speel-speel - en Saterdagaand is dit waarmee sy vorendag kom.

twitter facebook
Datum:
29 Oktober 2018
Sender:
Liezel Mrs
Kategorie:
Familie
Gesien:
1492
Gradering: