Nou op die lug

Vastrap

14:00-15:00

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoWe are the world - Beaumont Kinderkoor tydens inperking (korrekte link).

Laerskool Beaumont se Senior koor het 'n boodskap van hoop opgeneem tydens inperking. Dit is geensins 'n professionele video nie, maar gedoen met amateur selfone. Ons hoop is dit kinders van oral oor hierdeur bemoedig sal wees in hierdie onsekere tye.

twitter facebook
Datum:
26 Mei 2020
Sender:
Kobus Ferreira
Kategorie:
Musiekvideos
Gesien:
764
Gradering: