Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoJack Sketches Rose (Titanic)

Hierdie toneel uit Titanic, "Jack Sketches Rose" is pragtig vas gevang deur n' kenner en sorgsaam en smaakvol bymekaar gevoeg en so wissel die toneel uit verskillende hoeke. NS. Die kunstenaar van die houtskool-skets was toe nie Leonardo De Caprio nie maar die veelsydige James Cameron die direkteur van die film Titanic.

twitter facebook
Datum:
30 September 2019
Sender:
Andre 'Hartslief
Kategorie:
Mense
Gesien:
579
Gradering: