Ooggetuie Foto's en Video's

VideoOlifant vs Land Cruiser vs dogter se gebed

Hierdie bronstige bul was oppad in ons rigting en daarom het ons so ver as moontlik probeer terugstoot met ons waentjie agteraan, sodat ons so ver moontlik uit sy pad kon kom. Sy nuuskierigheid het egter die oorhand gekry en gevolglik het hy bietjie ondersoek kom instel.
Nie maklik om kalm te bly met 3 dogters en jou vrou, wat reeds nie mal is oor olifante nie!

twitter facebook
Datum:
6 Julie 2019
Sender:
Jakes Oosthuizen
Kategorie:
Natuur
Gesien:
3493
Gradering: