Nou op die lug

Wakker

05:00-05:55

Interaktief

Ooggetuie Foto's en Video's

VideoWêreldbekerglorie verenig nasie op 4 wiele!

Bokondersteuners se uitbundige viering van die Wereld beker glorie het Saterdag geen grense geken toe ons reenboognasie op hierdie VW Golf saamgesnoer is.Wat 'n wonderlike gesindheid van die bestuurder om net almal op die ingewing van die feestelike oomblik in te sluit! Ek het daarop afgekom nadat ek my matie dogter by haar eksamenlokaal afgelaai het. Ekt net besef dis 'n hoopvolle video moment wat vasgevang moet word om ons nasie te inspireer.

twitter facebook
Datum:
5 November 2019
Sender:
Ds Willie Koopstad
Kategorie:
Sport
Gesien:
746
Gradering: