LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Kommentaar

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.

MEER INLIGTING
Light Rain with Thunder 17°/27°
WEER Wind: OSO

POTGOOI

SOEK

Datums
calendar calendar

RESULTATE

  • Aanddiens

    Aanddiens 25 Januarie 2015

    Josef Chauke van die Afrika Jeugorganisasie.

  • Die tale wat ons praat

    Die tale wat ons praat 25 Januarie 2015

    Waar kom die woord BELHAMEL vandaan? Is dit reg om te praat van WEERWAAK?

  • Ekoforum

    Boomsaad

    Jacqui January vind meer uit van inheemse bome se dekoratiewe saad.

  • Finansiële Fokus

    Finansiële fokus 25 Januarie 2015

    'n Oorsig van die week se gebeure op die węreld se finansiële markte.

  • Hoe verklaar jy dit?

    Hoe verklaar jy dit? 25 Januarie 2015

    Hoekom het slegs die mens evolusionęr so uitnemend ontwikkel? En waarom het krokodille oor die afgelope paar miljoen jaar geen sigbare evolusionęre ontwikkeling getoon nie?

  • Leefwêreld van die gestremde

    Leefwęreld van die gestremde 25 Januarie 2015

    Fanie du Toit kyk na die komplekse en ernstige breintoestand, skisofrenie. En Jacqui January gesels met ‘n ma oor haar seun wat ‘n skisofreen is.

  • Rand en sent

    Rand en sent 25 Januarie 2015

    Helen Ueckermann praat met Daleen van Wyk, ‘n onafhanklike mediakonsultant, oor haar eenmansaak, en wat dit verg om jou eie klein besigheid van die huis af te bedryf.

  • Sterre en planete

    Sterre en planete 25 Januarie 2015

    Die getal teleskope op Sutherland neem stadigaan toe. ‘n Besondere Russiese teleskoop wat baie lae magnitudes kan waarneem, is onlangs geinstalleer. Daar is ook ‘n antwoord op die vraag waarom noord altyd bo-aan ‘n kaart is.

  • Oggenddiens

    Oggenddiens 25 Januarie 2015

    Jan de Wet van Pretoria.

  • Sondagjoernaal

    Sondagjoernaal 25 Januarie 2015

    Wat is die stand van die geestelike versorging van lede van Suid-Afrika se beskermingsdienste? Prof. Anton van Niekerk verduidelik die verskil tussen fundamentaliste en ekstreme gelowiges. En Sheigh Najjar gee ‘n Moslemperspektief oor die aanval in Parys.

  • Ekoforum

    Grasvelde

    Jacqui January gesels met ‘n navorser oor die die belangrikheid van grasse in die natuur.

  • Kindertyd

    Kindertyd 25 Januarie 2015

    Kaptein Kadoef en sy span vlieg deur die ruimte opsoek na superfeite oor die skepping.

  • Met raad en daad

    Met raad en daad 25 Januarie 2015

    Johan van Lill kyk na die verskillende onderhoude wat by die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) met jou gevoer word, wanneer jy vir ’n maatskaplike toelae aansoek doen.

  • So vier ons fees

    So vier ons fees 25 Januarie 2015

    Flip Loots gesels met prof. Hennie Stander van Tukkies oor die Christendom se Pinksterfees.

  • Ons en die onderwys

    Ons en die onderwys 25 Januarie 2015

    Die ATKV se Onderwysafdeling het onlangs met ’n projek “Dissipline begin by die Huis” begin, waar ouers en gemeenskappe aangemoedig word om dissipline terug te bring in huise en skole. Johan van Lill praat met Quinton Adams, opvoedkundige sielkundige en aanbieder van die program, en Melvina Mason Hearne, projekorganiseerder van die ATKV, oor die suksesse van hierdie projek.

  • Elsenburgforum

    Elsenburgforum 24 Januarie 2015

    Die Vanrhynsdorp indringerplantprojek poog om Prosopis hok te slaan.

  • Takalani Sesame

    Takalani Sesame 24 Januarie 2015

    Kami is siek, en Moshé gee raad om haar weer gesond te kry.

  • Laataandgedagte

    Laataandgedagte 24 Januarie 2015

    Dr. Flip Loots van Pretoria.

  • Aandgedagte

    Aandgedagte 24 Januarie 2015

    Myan Subrayan, motiveringspreker, skrywer en lewensafrigter.

  • Vroegoggendgedagte

    Vroegoggendgedagte 24 Januarie 2015

    Myan Subrayan, motiveringspreker, skrywer en lewensafrigter.