LUISTER NOU
NOU OP DIE LUG
Die koning van instrumente
Mozart het reeds in die agtiende eeu die orrel as die koning van instrumente beskryf. In hierdie reeks word die orrel belig deur na verskillende opnames te luister wat verteenwoordigend is van die verskillende musiektydperke en orrelskole. Daar is ook onderhoude met bekende orreliste.
MEER INLIGTINGPOTGOOI
RESULTATE
Niks is gevind nie
