Potgooi Soek

SOEK

Datums
calendar calendar
Gevorderde Soek ▾ SOEK HERSTEL
  • Sondagjoernaal 27 Mei 2018
    Sondagjoernaal 27 Mei 2018
    Sondag 27 Mei 2018

    Lizelle de Bruin gesels met ds. Faani Engelbrecht en ds. Riaan Steyn oor KOM LAAT ONS SING. Lizelle de Bruin gesels met ds. Toit Wessels van die Slot van die Paarl-gemeente oor sy unieke manier om kinders van die Bybel te vertel. Lizelle de Bruin gesels met Klasie en Ida van Heerden oor hulle werk in Thailand. Lizelle de Bruin gesels met dr. Carien Wasserfall en Mama Anna Menissie oor die Msinga Mamas.

  • Sondagjoernaal 20 Mei 2018
    Sondagjoernaal 20 Mei 2018
    Sondag 20 Mei 2018

    Lizelle de Bruin gesels met Professor Adrio Knig oor wat die uitstort van die Heilige Gees beteken. Lizelle de Bruin gesels met Marietjie Ackermann oor die redes waarom mense hulle geloof verloor. Lizelle de Bruin gesels met prof. Louis Jonker oor die waarde van die boek Kronieke vandag. Lizelle de Bruin gesels met Mirtle Williams oor ma-wees en haar pad met kanker.

  • Sondagjoernaal 13 Mei 2018
    Sondagjoernaal 13 Mei 2018
    Sondag 13 Mei 2018

    Lizelle de Bruin gesels met ds. Llewellyn MacMaster van die Uniting Reformed Church in Southern Africa se SA Gestig-gemeente in Belhar oor die geskiedenis van die gemeente wat weer in hulle oorspronklike kerkgebou kerk gehou het. Sy kyk ook na die opheffing en bemagtiging van ma's in Elsiesrivier, en sy gesels met Denise Williams oor ma-wees.

  • Sondagjoernaal 6 Mei 2018
    Sondagjoernaal 6 Mei 2018
    Sondag 6 Mei 2018

    Lizelle de Bruin gesels met Nico van Zyl van die Baptistekerk oor sy werk in Afrika om leraars op te lei. Lizelle de Bruin gesels met ds. Gustav Opperman oor die Matlabas Gereformeerde Kerk in Limpopo, wat vanjaar 100 jaar oud is. Lizelle de Bruin gesels met Anri Holder van Griekwastad oor die Voetspore van Hoop-projek. Lizelle de Bruin gesels met Jan Farmer van Grabouw VGK oor die Nalibali-leesprogram.

  • Sondagjoernaal 29 April 2018
    Sondagjoernaal 29 April 2018
    Sondag 29 April 2018

    Lizelle de Bruin gesels met dr. Francois Sieberhagen van die Bybelgenootskap oor die Word Riders. Lizelle de Bruin gesels met ds. Fanie Coetzee oor die rol van geloof by n gesin met n gestremde gesinslid. Lizelle de Bruin gesels met ds. Tewie Pieters oor die rol van die kerk in n tyd van onluste. Lizelle de Bruin gesels met produksiebestuurder Vanessa Kruger oor haar werk, en die rol wat geloof daarin speel.

  • Sondagjoernaal 22 April 2018
    Sondagjoernaal 22 April 2018
    Sondag 22 April 2018

    Lizelle de Bruin gesels met ds. Jannie Pelser oor n gebedsafari wat onlangs deur die land gereis het. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Justine Pike oor die leegheid n n miskraam. Lizelle de Bruin gesels met Melanie Thirion oor vroue in die kerk. Lizelle de Bruin gesels met dr. Jan Truter van Letsitele oor vergifnis.

  • Sondagjoernaal 15 April 2018
    Sondagjoernaal 15 April 2018
    Sondag 15 April 2018

    Lizelle de Bruin gesels met prof. Pieter Coertzen van die Beyers Naud Sentrum oor riglyne vir kerke oor godsdiensvryheid. Lizelle de Bruin gesels met ds. Jaco Strydom oor die Echo jeugbediening. Lizelle de Bruin gesels met maatskaplike werker Annette de la Port oor teleurstelling en die gevolge daarvan op jou gesondheid. Lizelle de Bruin gesels met die bestuurder van NG Kerk se algemene sinode, dr. Lourens Bosmann, oor die woorde van pres. Ramaphosa - Stuur my.

  • Sondagjoernaal 8 April 2018
    Sondagjoernaal 8 April 2018
    Sondag 8 April 2018

    Lizelle de Bruin gesels met Dr Anton Knoetze oor kultusse en godsdiensvryheid, met Quinten Adams oor gesinne se visie, met Dr Johan Carsten oor bagasie wat jy moet agterlaat en dan ook met Dr Jannie le Roux oor 'n gesonde huwelik.

  • Sondagjoernaal 1 April 2018
    Sondagjoernaal 1 April 2018
    Sondag 1 April 2018

    Lizelle de Bruin gesels met Dr Braam Hanekom, Dr Barry Tolmay, opvoedkundige silekundige Quinten Adams en met joernalis en meditasie-instrukteur, Johannes Bertus de Villiers oor onderskeidelik Opstandingsondag, Seisoene in ons lewe, Gesonde gesinne en hoe om bewustelik te lewe

  • Sondagjoernaal 25 Maart 2018
    Sondagjoernaal 25 Maart 2018
    Sondag 25 Maart 2018

    Lizelle de Bruin gesels met prof. Adrio Knig oor Jesus se kruisiging en lyding. Hoor hoe vroue by n vrouekamp oor vrouwees en geloof praat. Lizelle de Bruin gesels met ds. Faani Engelbrecht, Nina Theron en ds. Wynand Breytenbach oor n matriekkamp aan die einde van die jaar. En Lizelle de Bruin gesels met n boer, Wilhelm de Kock, oor die verskil wat geloof op sy plaas maak