Potgooi Soek

SOEK

Datums
calendar calendar
Gevorderde Soek ▾ SOEK HERSTEL
  • Kopkrap 20 Julie 2017
    Kopkrap 20 Julie 2017
    Donderdag 20 Julie 2017

    Arehan Brand en sy kenners, Carlyn Oppelt en Lorraine Kuun, gesels verder oor Evolusie, en fokus spesifiek op Spesiasie, Grafiese Isolasie, asook Menslike- en Natuurlike Seleksie.

  • Kopkrap 18 Julie 2017
    Kopkrap 18 Julie 2017
    Dinsdag 18 Julie 2017

    Arehan Brand gesels met Anetha Prinsloo, en haar leerders van die HoŽrskool Parel Vallei, oor onder andere Identiteite en Reduksie Formules, en doen ook Trigonometrie hersienning. Die Kopkrap-span vier ook Mandela-dag deur te luister na wat Ďn klompie jongmense oor diť dag dink, en wat Nelson Mandela se nalatenskap vir hulle beteken.

  • Kopkrap 13 Julie 2017
    Kopkrap 13 Julie 2017
    Donderdag 13 Julie 2017

    Arehan Brand en sy kenners, Carlyn Oppelt en Lorraine Kuun, skop af met hersiening oor die Lewenswetenskappe-hoofstuk, Evolusie. Daar word gesels oor die bewyse van Evolusie, asook die teorieŽ daarvan.

  • Kopkrap 11 Julie 2017
    Kopkrap 11 Julie 2017
    Dinsdag 11 Julie 2017

    Arehan Brand en Zaidah Jansen, die Wiskunde-onderwyseres van die Zandvliet SekondÍre Skool in Macassar, gesels oor Euklidiese meetkunde en meting, en doen spesifiek hersiening oor Graad 12 se inhoud. Anetha Prinsloo, en haar leerders van die HoŽrskool Parel Vallei, kuier saam wanneer daar oor Trigonometrie gesels word.

  • Kopkrap 6 Julie 2017
    Kopkrap 6 Julie 2017
    Donderdag 6 Julie 2017

    Arehan Brand kuier vanaand saam met CarŽn Venter, die Lewenswetenskappe-onderwyser van die HoŽrskool Kylemore. Hulle gesels verder oor voortplanting, deel wenke oor diť hoofstuk en gesels oor moontlike eksamenvrae. Hulle praat ook oor hoe om die verskillende hormone op grafieke te identifiseer.

  • Kopkrap 4 Julie 2017
    Kopkrap 4 Julie 2017
    Dinsdag 4 Julie 2017

    Arehan Brand en Zaidah Jansen, die Wiskunde-onderwyseres van die Zandvliet SekondÍre Skool in Macassar, gesels oor Euklidiese meetkunde en meting, en doen spesifiek hersiening oor Graad 11 en 12 se inhoud.

  • Kopkrap 29 Junie 2017
    Kopkrap 29 Junie 2017
    Donderdag 29 Junie 2017

    Arehan Brand kuier saam met CarŽn Venter, die Lewenswetenskappe-onderwyser van die HoŽrskool Kylemore, net buite Stellenbosch. Hulle gesels verder oor voortplanting, deel wenke oor dŪe hoofstuk en gesels oor moontlike langvrae in die eksamen.

  • Kopkrap 27 Junie 2017
    Kopkrap 27 Junie 2017
    Dinsdag 27 Junie 2017

    Arehan Brand kuier by die Zandvliet SekondÍre Skool in Macassar, waar hy met die plaaslike Wiskunde-onderwyseres, Zaidah Jansen, oor Euklidiese meetkunde en meting gesels. Hulle doen spesifiek hersiening oor Graad 11 se inhoud.

  • Kopkrap 22 Junie 2017
    Kopkrap 22 Junie 2017
    Donderdag 22 Junie 2017

    Graig-Lee Smith gesels met Owen Kleinhans, 'n Advokaat van die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, oor die sosiale kwaal ĎFemicideí. Dorothea Gertse, Ďn sosiale werker by die Saartjie Baartman-sentrum vir vroue en kinders in Manenberg, verduidelik vir ons wat vroue se regte is wanneer hulle aangerand en mishandel word.

  • Kopkrap 20 Junie 2017
    Kopkrap 20 Junie 2017
    Dinsdag 20 Junie 2017

    Graig-Lee Smith kuier by die Zandvliet SekondÍre Skool in Macassar, waar hy met die plaaslike Wiskunde onderwyseres, Zaidah Jansen, oor Euklidiese meetkunde en meting gesels. Hulle doen hersiening oor Graad 10 en 11 se inhoud.