Potgooi Soek

SOEK

Datums
calendar calendar
Gevorderde Soek ▾ SOEK HERSTEL
  • Kompas 23 Mei 2018
    Kompas 23 Mei 2018
    Woensdag 23 Mei 2018

    Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding praat oor die lewe in die werksplek, en bevorderings. En Percy Mogale, Kompas se veld-verslaggewer en navorser gesels met Liezl van Rooyen, n sielkundige, oor fisiese, geestelike, emosionele en kognitiewe uitbranding.

  • Kompas 16 Mei 2018
    Kompas 16 Mei 2018
    Woensdag 16 Mei 2018

    Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding praat met Arehan Brand oor entrepreneurskap. En Percy Mogale, Kompas se veldverslaggewer en navorser gesels met n bekroonde Kaapse fotograaf oor fotografie as n loopbaan.

  • Kompas 9 Mei 2018
    Kompas 9 Mei 2018
    Woensdag 9 Mei 2018

    Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding vertel vir Arehan Brand hoe om te kwalifiseer as n ambagsman. En Percy Mogale, Kompas se veldVerslaggewer en navorser, gesels met Elco Louw oor hoe dinge by n volwasse onderwys- en opleidingsentrum werk.

  • Kompas 2 Mei 2018
    Kompas 2 Mei 2018
    Woensdag 2 Mei 2018

    Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding verduidelik die rol van die Kwaliteitsrade van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk. En Percy Mogale, Kompas se veldverslaggewer en navorser, gesels met die lede van die musiekgroep, Abbott Sky, oor deelname aan kompetisies, en die vermaaklikheidswreld.

  • Kompas 25 April 2018
    Kompas 25 April 2018
    Woensdag 25 April 2018

    Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding vertel meer van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk. En prof. Kobus van Schalkwyk van die Universiteit Stellenbosch verduileik hoe om te kwalifiseer as n deoktrooieerde rekenmeester.

  • Kompas 18 April 2018
    Kompas 18 April 2018
    Woensdag 18 April 2018

    Arehan Brand en Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding gesels oor gemeenskap- en volwasse onderwys en opleiding. Percy Mogale praat ook met Gavin Prins oor moonlighting, waar jy twee of meer werke het om n ekstra inkomste te verdien.

  • Kompas 11 April 2018
    Kompas 11 April 2018
    Woensdag 11 April 2018

    Arehan Brand praat met Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor loopbaangeleenthede in die mediese en gesondheidswetenskappe, met spesifieke fokus op verpleegkunde. En Percy Mogale gesels met n paar leerders van die Horskool Jan van Riebeeck oor hulle skooljaar.

  • Kompas 4 April 2018
    Kompas 4 April 2018
    Woensdag 4 April 2018

    Arehan Brand en Trudi van Wyk, die Direkteur van die Departement van Hor Onderwys & Opleiding gesels vanaand oor die Apply Now Veldtog, Mediese & Gesondheids-wetenskappe kursusse aan Universiteite, asook die Nasionale Normtoets. Percy Mogale, Kompas se Veld-Verslaggewer gesels ook met Hendrik Spangenberg, n Projek-bestuurder, Sanger & Inhoud-konseptualiseerder, oor hoe om onder druk te presteer.

  • Kompas 28 Maart 2018
    Kompas 28 Maart 2018
    Woensdag 28 Maart 2018

    Arehan Brand en Trudi van Wyk, die Direkteur van die Departement van Hor Onderwys & Opleiding gesels vanaand oor die Apply Now Veldtog wat daarop geskoei is vir jong om so vroeg as moontlik aansoek te doen vir Tersire Studies. Percy Mogale, Kompas se Veld-Verslaggewer gesels ook met n afgetreede polisie-lid, Bertie Snyman, oor loopbane in die Suid-Afrikaanse Polisiediens.

  • Kompas 21 Maart 2018
    Kompas 21 Maart 2018
    Woensdag 21 Maart 2018

    Weet jy hoe om die regte beroepskeuse te maak? Trudi van Wyk van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding het wenke en raad. En Percy Mogale gesels met leerders van die Horskool Bellville oor menseregte en die betekenis van MenseregteDag.