Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
e-pos aan ateljee
-
YouTube
-
Programme op CD
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Potgooi Soek
-
Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
Dinsdag 17 April 2018Phillip Rademeyer, regisseur van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran, gesels oor die produksie wat vir die eerste keer in Gauteng te sien is.
-
Marimba Gimba
Dinsdag 17 April 2018Johan van Lill gesels met Elsabé Daneel oor Marimba Gimba wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien is.
-
Jonel Scholtz
Dinsdag 17 April 2018Die kunstenaar Jonel Scholtz vertel hoe kuns haar weer laat opstaan het na ‘n baie moeilike tyd in haar lewe.
-
Suidoosterfees
Dinsdag 17 April 2018Christelle Webb-Joubert was by die Burgemeestersbal van die Suidoosterfees, waar met ‘n hele paar rolspelers oor vanjaar se hoogtepunte gesels het.
-
Olive Schreiner-uitstalling
Dinsdag 17 April 2018Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die Olive Schreiner-uitstalling op Wellington by die Breytenbachsentrum se galery.
-
Fatal Attraction
Dinsdag 17 April 2018Die akteur Ashley Dowds vertel van die toneelstuk Fatal Attraction, wat in 1987 ‘n baie bekende rolprent was.
-
Avenue Q
Dinsdag 10 April 2018Jaco van Rensburg vertel vir Christelle Webb-Joubert van die unieke musiekspel, Avenue Q, waarin die akteurs poppe is.
-
Hare's and idea
Dinsdag 10 April 2018Christelle Webb-Joubert gesels met beeldhouer Guy du Toit en fotograaf Carla Crafford oor hulle uitstalling en boek, Hare’s an Idea.
-
The Sound of Music
Dinsdag 10 April 2018Christelle Webb-Joubert het die mediabekendstelling van The Sound of Music bygewoon.
-
Potchefstroom Mannekoor
Dinsdag 3 April 2018Die stigter, voorsitter en onder-voorsitter van die Potchefstroom Mannekoor kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee. Hulle vier vanjaar hulle 35ste bestaansjaar.