NOU OP DIE LUG
PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.
MEER INLIGTINGA-Z Programme
-
Wat sê die Dokter?
met Martelize Brink Woensdag - 11:00-11:50 'n Paneel medici bespreek gesondheidsake. -
Wat sê die Prokureur?
met Amanda Olivier Maandag - 11:00-11:50 'n Span regskenners bespreek regsaspekte en -probleme. -
Werksoek
met Johan Rademan Woensdag - 00:00-01:00
Dinsdag - 11:00-11:50'n Program waarin luisteraars werk aanbied en werk soek.
-
Werksoek
met Christelle Webb-Joubert Woensdag - 00:00-01:00
Dinsdag - 11:00-11:50'n Program waarin luisteraars werk aanbied en werk soek.
-
Vers en Klank
met Margot Luyt en Tharien Oosthuizen - 10:00-10:35
Dinsdag - 22:00-22:30Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek. Die program word saamgestel deur Margot Luyt. Tharien Oosthuizen is die musieksamesteller.
-
Vroegoggendmeditasie
Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Saterdag - 05:55-06:00‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.
-
U eie Keuse
met Willem Pelser Saterdag - 20:00-21:00Die oudste program op Suid-Afrikaanse radio is sedert 1945 elke week ononderbroke op die lug. Gewilde tot ligte klassieke musiek soos aangevra deur luisteraars, word gespeel.
-
Tjailatyd
met Amore Bekker Maandag tot Vrydag - 15:00-17:00 'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis. -
Traumaberading
met Mariëtta Kruger en Renske Jacobs Vrydag - 00:00-01:00'n Traumatoloog help luisteraars om trauma te verwerk.
-
SA Top-20
met Fritz Klaaste Saterdag - 14:00-15:00Die enigste amptelike Top-20 in Suid-Afrika! Snitte van die afgelope week se topverkoper CD's word gespeel.
-
Siele op wiele
met Amanda Olivier Donderdag - 00:00-01:00'n Program vir die langafstand vragmotorbestuurders.
-
Sondagaktueel
met Phil Loots en Bernadette Swartz - 07:00-08:00‘n Godsdiensjoernaalprogram wat fokus op nuusgebeure uit die Christelike wêreld.
-
Sondagmiddag op RSG
met Bettie Kemp en Leon van Nierop - 13:00-14:00'n Versoekprogram waarin jy boodskappe kan stuur vir jou geliefdes en vriende.
-
Spektrum
met Suzanne Paxton Maandag tot Vrydag - 13:00-14:00Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
-
Sterre en planete
met Hennie Maas Donderdag - 20:30-21:00Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.
-
Storietyd
met Evert Snyman Maandag tot Vrydag - 19:10-19:15 Oom Evert lees stories vir die kleinspan.
-
'n Raps voor middernag
met Fonnie du Plooy Saterdag - 23:00-23:55Romantiese musiek vir die laataand.
-
Radioteater
Donderdag - 21:10-22:00Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
-
Rand en sent
met Kobus Burger - 15:30-16:00Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.
-
Ratels
met Leon van Nierop Maandag - 19:40-20:00'n Jeugvervolgverhaal vir vandag oor vandag, spesiaal vir tieners uit die pen van Leon van Nierop .
-
Reis sonder grense
met Johan Rademan Saterdag - 10:00-11:30Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
-
Rekenaarrubriek
met Fakir Hassen Woensdag - 20:45-21:00Die jongste gebeure in die wêreld van rekenaars en inligtingstegnologie word bespreek. Kontak RSG se Rekenaarrubriek by rekenaar@rsg.co.za
-
Rock op RSG
met Ettienne Ludick Maandag - 21:10-22:00Net die beste plaaslike rockmusiek word hier gehoor!
-
RSG Dokumentêr
Donderdag - 21:10-22:00'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC-omroepers en joernaliste. Die program word in twee seisoene uitgesaai: Januarie tot Maart en Julie tot September.
-
RSG Geldsake
met Mariëtta Kruger Maandag tot Vrydag - 17:00-18:00Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.
-
RSG Geldsake
met Andries van Zyl Maandag tot Vrydag - 17:00-18:00Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.
-
RSG Kuns
met Christelle Webb-Joubert Dinsdag - 21:10-22:00Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
-
RSG Landbou
met Chris Viljoen Maandag tot Vrydag - 12:30-12:45 'n Program vir boere oor landbousake. -
RSG Sport
met Ettienne Ludick Saterdag - 14:00-18:00
Maandag tot Vrydag - 18:10-19:00'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
-
RSG Sport
met Willem Pelser Saterdag - 14:00-18:00
Maandag tot Vrydag - 18:10-19:00'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
-
RSG Sport
met Johnny Davids Saterdag - 14:00-18:00
Maandag tot Vrydag - 18:10-19:00'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
-
RSG Sport
met Phil Loots Saterdag - 14:00-18:00
Maandag tot Vrydag - 18:10-19:00'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
-
RSG Sport
met Phil Loots en Johnny Davids Saterdag - 14:00-18:00
Maandag tot Vrydag - 18:10-19:00'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
-
Ruiluur
met Mariëtta Kruger Vrydag - 00:00-01:00Ruil goedere wat jy nie meer gebruik nie met goedere of kontant van ander luisteraars.
-
Ruiluur
met Mariëtta Kruger en Renske Jacobs Vrydag - 00:00-01:00Ruil goedere wat jy nie meer gebruik nie met goedere of kontant van ander luisteraars.
-
Ruiluur
met Renske Jacobs Vrydag - 00:00-01:00Ruil goedere wat jy nie meer gebruik nie met goedere of kontant van ander luisteraars.
-
Pixel
met Hennie Maas Woensdag - 20:30-20:45 Kenners vertel jou hoe om jou kamera reg te gebruik om beter foto's te neem. -
Poen en Toekie
Saterdag - 19:10-19:20
Maandag tot Vrydag - 19:15-19:20 Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe. -
Praat Saam
met Lynette Francis Maandag tot Vrydag - 08:00-09:00PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.
-
Oggend op RSG
met Johan Rademan en Martelize Brink Maandag tot Vrydag - 09:00-09:55'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.
-
Oggend op RSG: Groeteboodskappe
met Johan Rademan en Martelize Brink Maandag tot Vrydag - 10:00-10:50Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.
-
Oggenderediens
Sondag - 09:00-09:45 ‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel. -
-
Oggendstemming
met André Coetzee en Christelle Webb-Joubert - 05:00-06:55Verkwikkende musiek vir die vroeë Sondagoggend.
-
Ons en die Ekonomie
met Johan Rademan Dinsdag - 11:00-11:50 'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van die ekonomie en hoe dit jou sak raak. -
Ons en die onderwys
met Anthea Adams - 14:30-15:00Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
-
Onthou jy nog?
met Amanda Olivier Woensdag - 23:10-23:55Goue oue treffers van die nie te verre verlede.
-
Naweekaktueel
met Anita Visser Saterdag - 12:00-13:00Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
-
Met raad en daad
met Ivor Price - 15:00-15:30Die doel van die program is om Suid-Afrikaners nader aan mekaar te bring deur te fokus op probleemareas buite die partypolitieke arena.
-
Middagvervolgverhaal
Maandag tot Vrydag - 14:45-15:00'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
-
Monitor
met Cobus Bester Maandag tot Vrydag - 06:00-08:00Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
-
Musiek sonder grense
met Amanda Olivier Vrydag - 22:00-23:00Musiek vir die kieskeurige luisteraar. Verbreed jou grense met onbekende musiekgenres en stemme.
-
Musiekreekse
met Terrance April - 10:00-10:35
Dinsdag - 22:30-23:00Elke drie maande is daar 'n nuwe reeks oor 'n spesifieke musiekgenre of -tema.
-
Musiekreekse
- 10:00-10:35
Dinsdag - 22:30-23:00Elke drie maande is daar 'n nuwe reeks oor 'n spesifieke musiekgenre of -tema.
-
Musiekster
met Ian Wessels Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag - 12:00-12:15
Maandag - 12:00-12:30Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.
-
Laataandmeditasie
Maandag tot Sondag - 23:55-23:59'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.
-
Leefwêreld van die gestremde
met Fanie du Toit - 14:15-14:30RSG wil met hierdie program aan niegestremdes 'n beter begrip gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.
-
Leeskring
met Christelle Webb-Joubert en Joan Hambidge Dinsdag - 20:30-21:00'n Program oor skrywers en digters.
-
-
Leeskring
met Joan Hambidge en Corina van der Spoel Dinsdag - 20:30-21:00'n Program oor skrywers en digters.
-
Lewende Woord
Sondag - 06:55-07:00 ‘n Stemmingsprogram met ‘n voorlesing uit die Bybel en agtergrondmusiek. -
Loslip
met Ian Wessels Maandag tot Vrydag - 14:00-14:45'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!
-
Kinderhoekie
Saterdag - 09:50-10:00
- 10:50-11:00
Maandag tot Vrydag - 11:50-12:00'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.
-
Kinderhoekie (herhaling)
- 18:20-18:30
Maandag tot Vrydag - 19:20-19:30'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.
-
Klassieke Keuse
met Willem Pelser Sondag - 12:00-13:00 Ligte klassieke musiek wat deur luisteraars aangevra is. -
Kleutertyd
- 18:10-18:20'n Program vir voorskoolse kinders waar verhale vertel word van Karel Kabouter en sy dieremaats met ‘n Christelike toepassing ná elke storie.
-
Kommentaar
met Anita Visser Sondag - 20:00-20:40 RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week. -
Kopskuif
met Amanda Olivier Woensdag - 21:10-22:00’n Program vir positiewe 55-plussers met woema, wat bereid is om ’n kopskuif te maak en ‘n opwindende en passievolle lewe te leef.
-
Kruis en dwars
met Johann Symington en Johan van Lill Sondag - 19:00-20:00'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.
-
Joune
met Martelize Brink en Johan Rademan Vrydag - 11:00-11:50'n Musiekkeuseprogram waar luisteraars se volwasse kontemporêre musiekkeuse gespeel word. Stuur jou keuselys na brink@rsg.co.za.
-
Ikra
Vrydag - 05:55-06:00 'n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars. -
Islam in Fokus
met Shahieda Carlie Donderdag - 23:10-23:30'n Besprekingsprogram vir die Moslemgemeenskap.
-
Hoe nou gemaak?
met Jacqui January Sondag - 14:00-14:15 'n Program oor projekte wat deur individue of organisasies aangepak word om gemeenskappe te ontwikkel. -
Hoe verklaar jy dit?
met Chris Swanepoel Sondag - 11:30-12:00 Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap.
-
Gelukwense aan Bejaardes
met André Coetzee - 09:45-10:00Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gefaks word aan (011) 714-6445 of gepos word aan Posbus 91312, Auckland Park, 2006.
-
Gelukwense aan Bejaardes
met André Coetzee en Christelle Webb-Joubert - 09:45-10:00Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gefaks word aan (011) 714-6445 of gepos word aan Posbus 91312, Auckland Park, 2006.
-
Goeiemôre op RSG
met Ettienne Ludick Maandag tot Vrydag - 05:00-05:55RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.
-
Goeiemôre op RSG
met Willem Pelser Maandag tot Vrydag - 05:00-05:55RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.
-
Finansiële Fokus
met Erika van der Merwe Sondag - 20:40-21:00 'n Oorsig van die week se gebeure op die wêreld se finansiële markte.
-
Deurnag (Dinsdag)
Dinsdag - 01:00-05:0001:00 Dieremaniere (herhaling)
01:45 Pixel (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Praat Saam (herhaling)
03:00 Musiek sonder grense / Latino (herhaling)
04:00 Musiek
04:55 Op die veepos -
Deurnag (Donderdag)
Donderdag - 01:00-05:0001:00 Die tale wat ons praat (herhaling)
01:30 Hoe verklaar jy dit? (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Praat Saam (herhaling)
03:00 Klassieke keuse (herhaling)
04:00 Musiek
04:55 Op die veepos -
Deurnag (Maandag)
Maandag - 01:00-05:0001:00 Leeskring (herhaling)
01:30 Sterre en planete (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Radioteater / RSG Dokumentêr (herhaling)
03:00 Musiekbonbons (herhaling)
04:00 Musiek
04:55 Op die veepos -
Deurnag (Saterdag)
Saterdag - 01:00-05:0001:00 Wat sê die dokter? (herhaling)
01:45 Leefwêreld van die gestremde (herhaling)
02:00 Ikra (herhaling)
02:05 Praat Saam (herhaling)
03:00 Dis klassiek (herhaling)
04:00 Musiek -
Deurnag (Sondag)
- 01:00-05:0001:00 Kopskuif (herhaling)
01:45 Styl met RSG (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Musiek
03:00 Vers en klank (herhaling)
03:30 Musiekreeks (herhaling)
04:00 Musiek -
Deurnag (Vrydag)
Vrydag - 01:00-05:0001:00 Wat sê die prokureur? (herhaling)
01:45 Ommie tafel (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Praat Saam (herhaling)
03:00 Dis Opera (herhaling)
04:00 Musiek
04:55 Op die veepos -
Deurnag (Woensdag)
Woensdag - 01:00-05:0001:00 Ons en die ekonomie (herhaling)
01:45 Rekenaarrubriek (herhaling)
02:00 Aandmeditasie (herhaling)
02:05 Praat Saam (herhaling)
03:00 U eie keuse (herhaling)
04:00 Musiek
04:55 Op die veepos -
Die tale wat ons praat
met Magdaleen Krüger - 11:00-11:30Aktuele sake en interessanthede oor die Afrikaanse taal word bespreek.
-
Dieremaniere
met Martelize Brink Donderdag - 11:00-11:50'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.
-
Dis opera
met Wouter de Wet - 21:10-23:55'n Groot verskeidenheid opera- en liedermusiek vir die fynproewer.
-
Countryklanke
met Fritz Klaaste Saterdag - 22:00-23:00'n Program vir liefhebbers van countrymusiek.
-
Befonk
met Christine Wessels Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag - 20:00-20:30Befonk gaan oor alles wat vir jongmense (almal jonger as 25!) saak maak.
-
Befonk
met Haidee Muller en Ivor Price Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag - 20:00-20:30Befonk gaan oor alles wat vir jongmense (almal jonger as 25!) saak maak.
-
Berading
met Jacqui January Maandag - 00:00-01:00'n Sielkundige help luisteraars met hulle probleme.
-
Berading
met Danielle Wass en Fritz Klaaste Maandag - 00:00-01:00'n Sielkundige help luisteraars met hulle probleme.
-
Berading
met Danielle Wass en Jacqui January Maandag - 00:00-01:00'n Sielkundige help luisteraars met hulle probleme.
-
Blues na 11
met Ettienne Ludick Maandag - 23:10-23:55'n Program met plaaslike en internasionale Bluesmusiek.
-
Boekvoorlesing
Maandag tot Vrydag - 10:50-11:00Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.
-
Boekvoorlesing (herhaling)
Maandag tot Vrydag - 19:30-19:40 Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. -
Brêkfis met Derrich
met Derrich Gardner Saterdag - 05:00-09:50'n Op en wakker Sateroggendkuier met nuus oor kontreigebeure, kompetisies en musiek.
-
-
-
Afrikaans Onbeperk
met Christelle Webb-Joubert Dinsdag - 23:30-23:55Slegs Afrikaanse musiek word in hierdie program gehoor.
BESTEL PROGRAMME OP CD
As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.
KONTAK ONS
- E-pos aan ateljee
- Uitsaaifrekwensies
- Bel ons:
- JHB: (011) 714-2702
- KST: (021) 430-8165
- PE: (041) 391-1315
- SMS aan ateljee
(R1.50) 33343 - Navrae: info@rsg.co.za
- (011) 714-6445 (faks)
- (021) 439-0395 (faks)
- (041) 373-8102 (faks)
E-NUUSBRIEF
Broadcasting for Total Citizen Empowerment















































