LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW

Programskedule

  • 00:00-01:00
    Amanda Olivier

    Siele op wiele

    met Amanda OlivierDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Program vir die langafstand vragmotorbestuurders.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Donderdag)

    Donderdag 23 Februarie 2012

    01:00 Die tale wat ons praat (herhaling)
    01:30 Hoe verklaar jy dit? (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Praat Saam (herhaling)
    03:00 Klassieke keuse (herhaling)
    04:00 Musiek
    04:55 Op die veepos

  • 05:00-05:55
    Ettienne Ludick

    Goeiemôre op RSG

    met Ettienne LudickDonderdag 23 Februarie 2012

    RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.

  • 05:55-06:00

    Vroegoggendmeditasie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.

  • 06:00-08:00
    Cobus Bester

    Monitor

    met Cobus BesterDonderdag 23 Februarie 2012

    Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 08:00-09:00
    Lynette Francis

    Praat Saam

    met Lynette FrancisDonderdag 23 Februarie 2012

    PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

  • 09:00-09:55
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG

    met Johan Rademan en Martelize BrinkDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.

  • 09:55-10:00

    Oggendmeditasie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 10:00-10:50
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG: Groeteboodskappe

    met Johan Rademan en Martelize BrinkDonderdag 23 Februarie 2012

    Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.

  • 10:50-11:00

    Boekvoorlesing

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.

  • 11:00-11:50
    Martelize Brink

    Dieremaniere

    met Martelize BrinkDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.

  • 11:50-12:00

    Kinderhoekie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 12:00-12:15
    Ian Wessels

    Musiekster

    met Ian WesselsDonderdag 23 Februarie 2012

    Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.

  • 12:15-12:25
    Ian Wessels

    Middagmusiek

    met Ian WesselsDonderdag 23 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 12:25-12:30

    Radiomark

    Donderdag 23 Februarie 2012

    'n Program van advertensie-onderhoude waarvoor adverteerders betaal.

  • 12:30-12:45
    Lise Roberts

    RSG Landbou

    met Lise RobertsDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Program vir boere oor landbousake.

  • 12:45-13:00
    Ian Wessels

    JSE Verslag & Weervoorspelling

    met Ian WesselsDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Opsomming van die oggend se verhandeling op die JSE Sekuriteitebeurs gevolg deur die jongste weervoorspelling.

  • 13:00-14:00
    Suzanne Paxton

    Spektrum

    met Suzanne PaxtonDonderdag 23 Februarie 2012

    Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 14:00-14:45
    Ian Wessels

    Loslip

    met Ian WesselsDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!

  • 14:45-15:00

    Middagvervolgverhaal

    Donderdag 23 Februarie 2012

    SEISOENE deur Charles J. Fourie
    Regie: Eben Cruywagen.

    Episode 40: Sherman stort ineen tydens die rugbywedstryd by die spanproewe en word na die hospitaal gehaas. Irma lig Dirk in dat sy nie sy vennote in die Polo-ontwikkeling wat hy buite Joostenbergvlakte beplan, vertrou nie.

  • 15:00-17:00
    Amore Bekker

    Tjailatyd

    met Amore BekkerDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.

  • 17:00-18:00
    Andries van Zyl

    RSG Geldsake

    met Andries van ZylDonderdag 23 Februarie 2012

    Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-19:00
    Willem Pelser

    RSG Sport

    met Willem PelserDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-19:15
    Evert Snyman

    Storietyd

    met Evert SnymanDonderdag 23 Februarie 2012

    Oom Evert lees stories vir die kleinspan.

  • 19:15-19:20

    Poen en Toekie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Poen en Bennie leer waarom jy nie in ‘n swembad mag eet nie, en waarom jy nie glas langs die swembad moet sit nie.

  • 19:20-19:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Donderdag 23 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 19:30-19:40

    Boekvoorlesing (herhaling)

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer.

  • 19:40-20:00

    Aandmusiek

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 20:00-20:30
    Haidee MullerIvor Price

    Befonk

    met Haidee Muller en Ivor PriceDonderdag 23 Februarie 2012

    Haidee Muller en Ivor Price praat oor seks by tieners van 16 en jonger. Dis teen die wet, maar min onderwysers en leerders is daarvan bewus. Hulel gas is Carina Coetzee, 'n senior staatsaanklaer.

  • 20:30-21:00
    Hennie Maas

    Sterre en planete

    met Hennie MaasDonderdag 23 Februarie 2012

    Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-22:00

    RSG Dokumentêr

    Donderdag 23 Februarie 2012

    'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC-omroepers en joernaliste. Die program word in twee seisoene uitgesaai: Januarie tot Maart en Julie tot September.

  • 22:00-23:00
    Terrance April

    Musiekbonbons

    met Terrance AprilDonderdag 23 Februarie 2012

    Luister na twee Engelse volksliedjies wat deur Michelle Breedt gesing word, asook die stem van Willard White, ‘n Amerikaanse bas wat ‘n Jamaikaanse lied sing. Daar is ook ‘n gallop van Offenbach.

  • 23:00-23:10

    23:00 Nuus & Weer

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 23:10-23:30

    Islam in Fokus

    met Shahieda CarlieDonderdag 23 Februarie 2012

    'n Besprekingsprogram vir die Moslemgemeenskap.

  • 23:30-23:55

    Laataandmusiek

    Donderdag 23 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Donderdag 23 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Renske Jacobs

    Ruiluur

    met Renske JacobsVrydag 24 Februarie 2012

    Ruil goedere wat jy nie meer gebruik nie met goedere of kontant van ander luisteraars.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Vrydag)

    Vrydag 24 Februarie 2012

    01:00 Wat sê die prokureur? (herhaling)
    01:45 Ommie tafel (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Praat Saam (herhaling)
    03:00 Dis Opera (herhaling)
    04:00 Musiek
    04:55 Op die veepos

  • 05:00-05:55
    Ettienne Ludick

    Goeiemôre op RSG

    met Ettienne LudickVrydag 24 Februarie 2012

    RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.

  • 05:55-06:00

    Ikra

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Gewyde boodskap vir RSG se Moslemluisteraars.

  • 06:00-08:00
    Cobus Bester

    Monitor

    met Cobus BesterVrydag 24 Februarie 2012

    Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 08:00-09:00
    Lynette Francis

    Praat Saam

    met Lynette FrancisVrydag 24 Februarie 2012

    PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

  • 09:00-09:55
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG

    met Johan Rademan en Martelize BrinkVrydag 24 Februarie 2012

    'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.

  • 09:55-10:00

    Oggendmeditasie

    Vrydag 24 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 10:00-10:50
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG: Groeteboodskappe

    met Johan Rademan en Martelize BrinkVrydag 24 Februarie 2012

    Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.

  • 10:50-11:00

    Boekvoorlesing

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.

  • 11:00-11:50
    Martelize BrinkJohan Rademan

    Joune

    met Martelize Brink en Johan RademanVrydag 24 Februarie 2012

    'n Musiekkeuseprogram waar luisteraars se volwasse kontemporêre musiekkeuse gespeel word. Stuur jou keuselys na brink@rsg.co.za.

  • 11:50-12:00

    Kinderhoekie

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 12:00-12:15
    Ian Wessels

    Musiekster

    met Ian WesselsVrydag 24 Februarie 2012

    Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.

  • 12:15-12:25
    Ian Wessels

    Middagmusiek

    met Ian WesselsVrydag 24 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 12:25-12:30

    Radiomark

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Program van advertensie-onderhoude waarvoor adverteerders betaal.

  • 12:30-12:45
    Chris Viljoen

    RSG Landbou

    met Chris ViljoenVrydag 24 Februarie 2012

    'n Program vir boere oor landbousake.

  • 12:45-13:00
    Ian Wessels

    JSE Verslag & Weervoorspelling

    met Ian WesselsVrydag 24 Februarie 2012

    'n Opsomming van die oggend se verhandeling op die JSE Sekuriteitebeurs gevolg deur die jongste weervoorspelling.

  • 13:00-14:00
    Suzanne Paxton

    Spektrum

    met Suzanne PaxtonVrydag 24 Februarie 2012

    Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 14:00-14:45
    Ian Wessels

    Loslip

    met Ian WesselsVrydag 24 Februarie 2012

    'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!

  • 14:45-15:00

    Middagvervolgverhaal

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

  • 15:00-17:00
    Amore Bekker

    Tjailatyd

    met Amore BekkerVrydag 24 Februarie 2012

    'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.

  • 17:00-18:00
    Mariëtta Kruger

    RSG Geldsake

    met Mariëtta KrugerVrydag 24 Februarie 2012

    Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-18:15
    Evert Snyman

    Storietyd

    met Evert SnymanVrydag 24 Februarie 2012

    Oom Evert lees stories vir die kleinspan.

  • 18:15-18:20

    Poen en Toekie

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Die plonkies speel saam met Bennie en Sarie hospitaal-hospitaal.

  • 18:20-18:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 18:30-18:40

    Boekvoorlesing (herhaling)

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer.

  • 18:40-19:00
    Phil Loots

    RSG Sport

    met Phil LootsVrydag 24 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Vrydag 24 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-21:00
    Gerrie Scheepers

    Superrugby

    met Gerrie ScheepersVrydag 24 Februarie 2012

    Bulls teen Sharks op Loftus Versfeld in Pretoria.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-21:40
    Christine Wessels

    Befonk

    met Christine WesselsVrydag 24 Februarie 2012

    Befonk gaan oor alles wat vir jongmense (almal jonger as 25!) saak maak.

  • 21:40-22:00
    Johnny Davids

    Oppiradio

    met Johnny DavidsVrydag 24 Februarie 2012

    'n Program oor die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

  • 22:00-23:00
    Amanda Olivier

    Musiek sonder grense

    met Amanda OlivierVrydag 24 Februarie 2012

    Musiek vir die kieskeurige luisteraar. Verbreed jou grense met onbekende musiekgenres en stemme.

  • 23:00-23:10

    23:00 Nuus & Weer

    Vrydag 24 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 23:10-23:55
    Johnny Davids

    Al daai jazz

    met Johnny DavidsVrydag 24 Februarie 2012

    Musiek vir die jazzliefhebber.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Vrydag 24 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Phil Loots

    Verslawing

    met Phil LootsSaterdag 25 Februarie 2012

    Kundiges help luisteraars om verslawing te oorwin.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Saterdag)

    Saterdag 25 Februarie 2012

    01:00 Wat sê die dokter? (herhaling)
    01:45 Leefwêreld van die gestremde (herhaling)
    02:00 Ikra (herhaling)
    02:05 Praat Saam (herhaling)
    03:00 Dis klassiek (herhaling)
    04:00 Musiek

  • 05:00-09:50
    Derrich Gardner

    Brêkfis met Derrich

    met Derrich GardnerSaterdag 25 Februarie 2012

    'n Op en wakker Sateroggendkuier met nuus oor kontreigebeure, kompetisies en musiek.

  • 09:50-10:00

    Kinderhoekie

    Saterdag 25 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 10:00-11:30
    Johan Rademan

    Reis sonder grense

    met Johan RademanSaterdag 25 Februarie 2012

    Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.

  • 11:30-11:45

    Radiomark

    Saterdag 25 Februarie 2012

    'n Program van advertensie-onderhoude waarvoor adverteerders betaal.

  • 11:45-12:00
    Chris Viljoen

    Elsenburgforum

    met Chris ViljoenSaterdag 25 Februarie 2012

    Nuus oor gebeure in die landbousektor.

  • 12:00-13:00
    Anita Visser

    Naweekaktueel

    met Anita VisserSaterdag 25 Februarie 2012

    Die Naweekaktueelspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 13:00-14:00
    Fritz Klaaste

    SA Top-20

    met Fritz KlaasteSaterdag 25 Februarie 2012

    Die enigste amptelike Top-20 in Suid-Afrika! Snitte van die afgelope week se topverkoper CD's word gespeel.

  • 14:00-15:00
    Fonnie du Plooy

    Konsertinaklub

    met Fonnie du PlooySaterdag 25 Februarie 2012

    'n Program vir boeremusiekliefhebbers.

  • 15:00-15:30
    Phil LootsJohnny Davids

    RSG Sport

    met Phil Loots en Johnny DavidsSaterdag 25 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 15:30-17:05
    Johann Russouw

    Sokker

    met Johann RussouwSaterdag 25 Februarie 2012

    Wits teen Kaizer Chiefs by die Mbombelastadion in Nelspruit.

  • 17:05-19:00
    Johan Rademan

    Superrugby

    met Johan RademanSaterdag 25 Februarie 2012

    Stormers teen Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Saterdag 25 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Saterdag 25 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-19:55
    Pieter van den Berg

    Superrugby

    met Pieter van den BergSaterdag 25 Februarie 2012

    Eerste helfte: Lions teen Cheetahs in Johannesburg.

  • 19:55-20:00

    Kinderhoekie (herhaling)

    Saterdag 25 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 20:00-20:05

    Poen en Toekie

    Saterdag 25 Februarie 2012

    Sarie en Toekie, en Poen en Bennie maak baie interessante nageregte.

  • 20:05-21:00
    Pieter van den Berg

    Superrugby

    met Pieter van den BergSaterdag 25 Februarie 2012

    Tweede helfte: Lions teen Cheetahs in Johannesburg.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Saterdag 25 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-22:00
    Willem Pelser

    U eie Keuse

    met Willem PelserSaterdag 25 Februarie 2012

    Die oudste program op Suid-Afrikaanse radio is sedert 1945 elke week ononderbroke op die lug. Gewilde tot ligte klassieke musiek soos aangevra deur luisteraars, word gespeel.

  • 22:00-23:00
    Fritz Klaaste

    Countryklanke

    met Fritz KlaasteSaterdag 25 Februarie 2012

    'n Program vir liefhebbers van countrymusiek.

  • 23:00-23:55
    Fonnie du Plooy

    'n Raps voor middernag

    met Fonnie du PlooySaterdag 25 Februarie 2012

    Romantiese musiek vir die laataand.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Saterdag 25 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Mariëtta Kruger

    Leeshoek

    met Mariëtta KrugerSondag 26 Februarie 2012

    'n Inbelprogram oor boeke en skrywers.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Sondag)

    Sondag 26 Februarie 2012

    01:00 Kopskuif (herhaling)
    01:45 Styl met RSG (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Musiek
    03:00 Vers en klank (herhaling)
    03:30 Musiekreeks (herhaling)
    04:00 Musiek

  • 05:00-06:55
    André CoetzeeChristelle Webb-Joubert

    Oggendstemming

    met André Coetzee en Christelle Webb-JoubertSondag 26 Februarie 2012

    Verkwikkende musiek vir die vroeë Sondagoggend.

  • 06:55-07:00

    Lewende Woord

    Sondag 26 Februarie 2012

    ‘n Stemmingsprogram met ‘n voorlesing uit die Bybel en agtergrondmusiek.

  • 07:00-08:00
    Phil LootsBernadette Swartz

    Sondagaktueel

    met Phil Loots en Bernadette SwartzSondag 26 Februarie 2012

    ‘n Godsdiensjoernaalprogram wat fokus op nuusgebeure uit die Christelike wêreld.

  • 08:00-09:00
    Fanie Smit

    Loof die Here

    met Fanie SmitSondag 26 Februarie 2012

    'n Program van gewyde musiek.

  • 09:00-09:45

    Oggenderediens

    Sondag 26 Februarie 2012

    ‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.

  • 09:45-10:00
    André CoetzeeChristelle Webb-Joubert

    Gelukwense aan Bejaardes

    met André Coetzee en Christelle Webb-JoubertSondag 26 Februarie 2012

    Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gefaks word aan (011) 714-6445 of gepos word aan Posbus 91312, Auckland Park, 2006.

  • 10:00-10:35
    Margot LuytTharien Oosthuizen

    Vers en Klank

    met Margot Luyt en Tharien OosthuizenSondag 26 Februarie 2012

    Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek. Die program word saamgestel deur Margot Luyt. Tharien Oosthuizen is die musieksamesteller.

  • 10:35-10:50

    Oggendmusiek

    Sondag 26 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 10:50-11:00

    Kinderhoekie

    Sondag 26 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 11:00-11:30
    Magdaleen Krüger

    Die tale wat ons praat

    met Magdaleen KrügerSondag 26 Februarie 2012

    Aktuele sake en interessanthede oor die Afrikaanse taal word bespreek.

  • 11:30-12:00
    Chris Swanepoel

    Hoe verklaar jy dit?

    met Chris SwanepoelSondag 26 Februarie 2012

    Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap.

  • 12:00-13:00
    Willem Pelser

    Klassieke Keuse

    met Willem PelserSondag 26 Februarie 2012

    Ligte klassieke musiek wat deur luisteraars aangevra is.

  • 13:00-14:00
    Bettie KempLeon van Nierop

    Sondagmiddag op RSG

    met Bettie Kemp en Leon van NieropSondag 26 Februarie 2012

    'n Versoekprogram waarin jy boodskappe kan stuur vir jou geliefdes en vriende.

  • 14:00-14:15
    Jacqui January

    Hoe nou gemaak?

    met Jacqui JanuarySondag 26 Februarie 2012

    'n Program oor projekte wat deur individue of organisasies aangepak word om gemeenskappe te ontwikkel.

  • 14:15-14:30
    Fanie du Toit

    Leefwêreld van die gestremde

    met Fanie du ToitSondag 26 Februarie 2012

    Word gestremdes se reg tot inligting en kommunikasie genoegsaam beskerm? Thelma Kotze van Johannesburg vertel hoe die behoefte aan tolkdienste aangespak behoort te word.

    thelma@saslinc.co.za

  • 14:30-15:00
    Anthea Adams

    Ons en die onderwys

    met Anthea AdamsSondag 26 Februarie 2012

    Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.

  • 15:00-15:30
    Ivor Price

    Met raad en daad

    met Ivor PriceSondag 26 Februarie 2012

    Die doel van die program is om Suid-Afrikaners nader aan mekaar te bring deur te fokus op probleemareas buite die partypolitieke arena.

  • 15:30-16:00
    Kobus Burger

    Rand en sent

    met Kobus BurgerSondag 26 Februarie 2012

    Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

  • 16:00-17:00
    Jacqui January

    Ekoforum

    met Jacqui JanuarySondag 26 Februarie 2012

    'n Program oor natuurbewaring.

  • 17:00-18:00
    Fritz Klaaste

    Dis gospel

    met Fritz KlaasteSondag 26 Februarie 2012

    Kontemporêre gospelmusiek.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Sondag 26 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-18:20

    Kleutertyd

    Sondag 26 Februarie 2012

    'n Program vir voorskoolse kinders waar verhale vertel word van Karel Kabouter en sy dieremaats met ‘n Christelike toepassing ná elke storie.

  • 18:20-18:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Sondag 26 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 18:30-19:00

    Aanderediens

    Sondag 26 Februarie 2012

    'n Leraar bring 'n boodskap uit die Bybel.

  • 19:00-20:00
    Johann SymingtonJohan van Lill

    Kruis en dwars

    met Johann Symington en Johan van LillSondag 26 Februarie 2012

    'n Aktuele besprekingsprogram oor godsdiens.

  • 20:00-20:40
    Anita Visser

    Kommentaar

    met Anita VisserSondag 26 Februarie 2012

    RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.

  • 20:40-21:00
    Erika van der Merwe

    Finansiële Fokus

    met Erika van der MerweSondag 26 Februarie 2012

    'n Oorsig van die week se gebeure op die wêreld se finansiële markte.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Sondag 26 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-23:55
    Wouter de Wet

    Dis opera

    met Wouter de WetSondag 26 Februarie 2012

    'n Groot verskeidenheid opera- en liedermusiek vir die fynproewer.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Sondag 26 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Jacqui January

    Berading

    met Jacqui JanuaryMaandag 27 Februarie 2012

    'n Sielkundige help luisteraars met hulle probleme.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Maandag)

    Maandag 27 Februarie 2012

    01:00 Leeskring (herhaling)
    01:30 Sterre en planete (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Radioteater / RSG Dokumentêr (herhaling)
    03:00 Musiekbonbons (herhaling)
    04:00 Musiek
    04:55 Op die veepos

  • 05:00-05:55
    Willem Pelser

    Goeiemôre op RSG

    met Willem PelserMaandag 27 Februarie 2012

    RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.

  • 05:55-06:00

    Vroegoggendmeditasie

    Maandag 27 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.

  • 06:00-08:00
    Cobus Bester

    Monitor

    met Cobus BesterMaandag 27 Februarie 2012

    Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 08:00-09:00
    Lynette Francis

    Praat Saam

    met Lynette FrancisMaandag 27 Februarie 2012

    PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

  • 09:00-09:55
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG

    met Johan Rademan en Martelize BrinkMaandag 27 Februarie 2012

    'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.

  • 09:55-10:00

    Oggendmeditasie

    Maandag 27 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 10:00-10:50
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG: Groeteboodskappe

    met Johan Rademan en Martelize BrinkMaandag 27 Februarie 2012

    Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.

  • 10:50-11:00

    Boekvoorlesing

    Maandag 27 Februarie 2012

    Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.

  • 11:00-11:50
    Amanda Olivier

    Wat sê die Prokureur?

    met Amanda OlivierMaandag 27 Februarie 2012

    'n Span regskenners bespreek regsaspekte en -probleme.

  • 11:50-12:00

    Kinderhoekie

    Maandag 27 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 12:00-12:30
    Ian Wessels

    Musiekster

    met Ian WesselsMaandag 27 Februarie 2012

    Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.

  • 12:30-12:45
    Lise Roberts

    RSG Landbou

    met Lise RobertsMaandag 27 Februarie 2012

    'n Program vir boere oor landbousake.

  • 12:45-13:00
    Ian Wessels

    JSE Verslag & Weervoorspelling

    met Ian WesselsMaandag 27 Februarie 2012

    'n Opsomming van die oggend se verhandeling op die JSE Sekuriteitebeurs gevolg deur die jongste weervoorspelling.

  • 13:00-14:00
    Suzanne Paxton

    Spektrum

    met Suzanne PaxtonMaandag 27 Februarie 2012

    Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 14:00-14:45
    Ian Wessels

    Loslip

    met Ian WesselsMaandag 27 Februarie 2012

    'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!

  • 14:45-15:00

    Middagvervolgverhaal

    Maandag 27 Februarie 2012

    'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

  • 15:00-17:00
    Amore Bekker

    Tjailatyd

    met Amore BekkerMaandag 27 Februarie 2012

    'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.

  • 17:00-18:00
    Andries van Zyl

    RSG Geldsake

    met Andries van ZylMaandag 27 Februarie 2012

    Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Maandag 27 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-19:00
    Ettienne Ludick

    RSG Sport

    met Ettienne LudickMaandag 27 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Maandag 27 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Maandag 27 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-19:15
    Evert Snyman

    Storietyd

    met Evert SnymanMaandag 27 Februarie 2012

    Oom Evert lees stories vir die kleinspan.

  • 19:15-19:20

    Poen en Toekie

    Maandag 27 Februarie 2012

    Die plonkies sê dankie vir die maatjies se briewe.

  • 19:20-19:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Maandag 27 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 19:30-19:40

    Boekvoorlesing (herhaling)

    Maandag 27 Februarie 2012

    Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer.

  • 19:40-20:00
    Leon van Nierop

    Ratels

    met Leon van NieropMaandag 27 Februarie 2012

    Jorrie en Lavinia besluit om Ratels in Vincent se sorg te laat terwyl hulle gaan vakansie hou. Maar Jorrie het ook ʼn ander, minder aangename taak: hy moet Vincent by Scrapjaart gaan haal. En Jorrie besluit om op te tree...

  • 20:00-21:00
    Ettienne Ludick

    Tempo

    met Ettienne LudickMaandag 27 Februarie 2012

    'n Program vir jong mense met regte attitude.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Maandag 27 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-22:00
    Ettienne Ludick

    Rock op RSG

    met Ettienne LudickMaandag 27 Februarie 2012

    Net die beste plaaslike rockmusiek word hier gehoor!

  • 22:00-23:00
    Fritz Klaaste

    Musiek met permissie

    met Fritz KlaasteMaandag 27 Februarie 2012

    Die beste klubdansmusiek.

  • 23:00-23:10

    23:00 Nuus & Weer

    Maandag 27 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 23:10-23:55
    Ettienne Ludick

    Blues na 11

    met Ettienne LudickMaandag 27 Februarie 2012

    'n Program met plaaslike en internasionale Bluesmusiek.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Maandag 27 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Ettienne Ludick

    Soekhoek

    met Ettienne LudickDinsdag 28 Februarie 2012

    Luisteraars soek na verlore vriende en familie.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Dinsdag)

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    01:00 Dieremaniere (herhaling)
    01:45 Pixel (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Praat Saam (herhaling)
    03:00 Musiek sonder grense / Latino (herhaling)
    04:00 Musiek
    04:55 Op die veepos

  • 05:00-05:55
    Willem Pelser

    Goeiemôre op RSG

    met Willem PelserDinsdag 28 Februarie 2012

    RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.

  • 05:55-06:00

    Vroegoggendmeditasie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.

  • 06:00-08:00
    Cobus Bester

    Monitor

    met Cobus BesterDinsdag 28 Februarie 2012

    Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 08:00-09:00
    Lynette Francis

    Praat Saam

    met Lynette FrancisDinsdag 28 Februarie 2012

    PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

  • 09:00-09:55
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG

    met Johan Rademan en Martelize BrinkDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.

  • 09:55-10:00

    Oggendmeditasie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 10:00-10:50
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG: Groeteboodskappe

    met Johan Rademan en Martelize BrinkDinsdag 28 Februarie 2012

    Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.

  • 10:50-11:00

    Boekvoorlesing

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.

  • 11:00-11:50
    Johan Rademan

    Ons en die Ekonomie

    met Johan RademanDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van die ekonomie en hoe dit jou sak raak.

  • 11:50-12:00

    Kinderhoekie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 12:00-12:15
    Ian Wessels

    Musiekster

    met Ian WesselsDinsdag 28 Februarie 2012

    Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.

  • 12:15-12:25
    Ian Wessels

    Middagmusiek

    met Ian WesselsDinsdag 28 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 12:25-12:30

    Radiomark

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    'n Program van advertensie-onderhoude waarvoor adverteerders betaal.

  • 12:30-12:45
    Lise Roberts

    RSG Landbou

    met Lise RobertsDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Program vir boere oor landbousake.

  • 12:45-13:00
    Ian Wessels

    JSE Verslag & Weervoorspelling

    met Ian WesselsDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Opsomming van die oggend se verhandeling op die JSE Sekuriteitebeurs gevolg deur die jongste weervoorspelling.

  • 13:00-14:00
    Suzanne Paxton

    Spektrum

    met Suzanne PaxtonDinsdag 28 Februarie 2012

    Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 14:00-14:45
    Ian Wessels

    Loslip

    met Ian WesselsDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!

  • 14:45-15:00

    Middagvervolgverhaal

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

  • 15:00-17:00
    Amore Bekker

    Tjailatyd

    met Amore BekkerDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.

  • 17:00-18:00
    Andries van Zyl

    RSG Geldsake

    met Andries van ZylDinsdag 28 Februarie 2012

    Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-19:00
    Ettienne Ludick

    RSG Sport

    met Ettienne LudickDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-19:15
    Evert Snyman

    Storietyd

    met Evert SnymanDinsdag 28 Februarie 2012

    Oom Evert lees stories vir die kleinspan.

  • 19:15-19:20

    Poen en Toekie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.

  • 19:20-19:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 19:30-19:40

    Boekvoorlesing (herhaling)

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer.

  • 19:40-20:00

    Aandmusiek

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 20:00-20:30
    Haidee MullerIvor Price

    Befonk

    met Haidee Muller en Ivor PriceDinsdag 28 Februarie 2012

    Haidee Muller en Ivor Price kuier op ‘n paar universiteitskampusse om te hoor hoe dinge sover verloop, en wat die toekoms vir die studente inhou.

  • 20:30-21:00
    Christelle Webb-Joubert

    Leeskring

    met Christelle Webb-Joubert en Joan HambidgeDinsdag 28 Februarie 2012

    'n Program oor skrywers en digters.

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-22:00
    Christelle Webb-Joubert

    RSG Kuns

    met Christelle Webb-JoubertDinsdag 28 Februarie 2012

    Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

  • 22:00-22:30
    Margot LuytTharien Oosthuizen

    Vers en Klank

    met Margot Luyt en Tharien OosthuizenDinsdag 28 Februarie 2012

    Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek. Die program word saamgestel deur Margot Luyt. Tharien Oosthuizen is die musieksamesteller.

  • 22:30-23:00

    Musiekreekse

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    DIE MUSIEKMAKERS deur Terrence April
    Terrance April kyk na die lewe en werk van die tjellis, Ofra Harnoy, wat op sesjarige ouderdom met musieklesse by haar pa begin het.

  • 23:00-23:10

    23:00 Nuus & Weer

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 23:10-23:30
    Margot Luyt

    Kortom

    met Margot LuytDinsdag 28 Februarie 2012

    ’n Program waarin kortverhale voorgelees word.

  • 23:30-23:55
    Christelle Webb-Joubert

    Afrikaans Onbeperk

    met Christelle Webb-JoubertDinsdag 28 Februarie 2012

    Slegs Afrikaanse musiek word in hierdie program gehoor.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Dinsdag 28 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.

  • 00:00-01:00
    Christelle Webb-Joubert

    Werksoek

    met Christelle Webb-JoubertWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Program waarin luisteraars werk aanbied en werk soek.

  • 01:00-05:00

    Deurnag (Woensdag)

    Woensdag 29 Februarie 2012

    01:00 Ons en die ekonomie (herhaling)
    01:45 Rekenaarrubriek (herhaling)
    02:00 Aandmeditasie (herhaling)
    02:05 Praat Saam (herhaling)
    03:00 U eie keuse (herhaling)
    04:00 Musiek
    04:55 Op die veepos

  • 05:00-05:55
    Willem Pelser

    Goeiemôre op RSG

    met Willem PelserWoensdag 29 Februarie 2012

    RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.

  • 05:55-06:00

    Vroegoggendmeditasie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap vir die dag.

  • 06:00-08:00
    Cobus Bester

    Monitor

    met Cobus BesterWoensdag 29 Februarie 2012

    Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 08:00-09:00
    Lynette Francis

    Praat Saam

    met Lynette FrancisWoensdag 29 Februarie 2012

    PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

  • 09:00-09:55
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG

    met Johan Rademan en Martelize BrinkWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Leefstyl-program vir die moderne Afrikaanssprekende met musiek en onderhoude.

  • 09:55-10:00

    Oggendmeditasie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 10:00-10:50
    Johan RademanMartelize Brink

    Oggend op RSG: Groeteboodskappe

    met Johan Rademan en Martelize BrinkWoensdag 29 Februarie 2012

    Luisteraars stuur groeteboodskappe aan familie en vriende.

  • 10:50-11:00

    Boekvoorlesing

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.

  • 11:00-11:50
    Martelize Brink

    Wat sê die Dokter?

    met Martelize BrinkWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.

  • 11:50-12:00

    Kinderhoekie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 12:00-12:15
    Ian Wessels

    Musiekster

    met Ian WesselsWoensdag 29 Februarie 2012

    Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.

  • 12:15-12:25
    Ian Wessels

    Middagmusiek

    met Ian WesselsWoensdag 29 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 12:25-12:30

    Radiomark

    Woensdag 29 Februarie 2012

    'n Program van advertensie-onderhoude waarvoor adverteerders betaal.

  • 12:30-12:45
    Lise Roberts

    RSG Landbou

    met Lise RobertsWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Program vir boere oor landbousake.

  • 12:45-13:00
    Ian Wessels

    JSE Verslag & Weervoorspelling

    met Ian WesselsWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Opsomming van die oggend se verhandeling op die JSE Sekuriteitebeurs gevolg deur die jongste weervoorspelling.

  • 13:00-14:00
    Suzanne Paxton

    Spektrum

    met Suzanne PaxtonWoensdag 29 Februarie 2012

    Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

  • 14:00-14:45
    Ian Wessels

    Loslip

    met Ian WesselsWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Inbelprogram waar jy kan saamgesels - informeel, uit die hart en onpretensieus. Gooi los - ons doen dit lekker los van lip!

  • 14:45-15:00

    Middagvervolgverhaal

    Woensdag 29 Februarie 2012

    'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

  • 15:00-17:00
    Amore Bekker

    Tjailatyd

    met Amore BekkerWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, weervoorspellings en interessante gesprekke oor gebeure in jou omgewing. Op-en-wakker musiek kry jou in 'n japtrap by die huis.

  • 17:00-18:00
    Andries van Zyl

    RSG Geldsake

    met Andries van ZylWoensdag 29 Februarie 2012

    Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.

  • 18:00-18:10

    18:00 Nuus & Weer

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 18:10-19:00
    Johnny Davids

    RSG Sport

    met Johnny DavidsWoensdag 29 Februarie 2012

    'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

  • 19:00-19:05

    19:00 Nuus

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus.

  • 19:05-19:10

    Aandmeditasie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.

  • 19:10-19:15
    Evert Snyman

    Storietyd

    met Evert SnymanWoensdag 29 Februarie 2012

    Oom Evert lees stories vir die kleinspan.

  • 19:15-19:20

    Poen en Toekie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Twee ruimtewesens kom op 'n ontdekkingsreis aarde toe.

  • 19:20-19:30

    Kinderhoekie (herhaling)

    Woensdag 29 Februarie 2012

    'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

  • 19:30-19:40

    Boekvoorlesing (herhaling)

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Herhaling van vanoggend se voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer.

  • 19:40-20:00

    Aandmusiek

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Musiek van RSG se speellys.

  • 20:00-20:30
    Christine Wessels

    Befonk

    met Christine WesselsWoensdag 29 Februarie 2012

    Befonk gaan oor alles wat vir jongmense (almal jonger as 25!) saak maak.

  • 20:30-20:45
    Hennie Maas

    Pixel

    met Hennie MaasWoensdag 29 Februarie 2012

    Kenners vertel jou hoe om jou kamera reg te gebruik om beter foto's te neem.

  • 20:45-21:00
    Fakir Hassen

    Rekenaarrubriek

    met Fakir HassenWoensdag 29 Februarie 2012

    Antwoord op vraag van 22 Februarie 2012
    Wat is Facebook Timeline?
    Timeline is die omgekeerde chronologiese vertoon van die gebruiker se geskiedenis op Facebook en ander lewensgebeurtenisse wat die Facebook Wall en Profile vervang en kombineer. Timeline is ‘n kruising tussen ‘n visuele blog en ‘n aanlyn scrapbook. In Desember 2010 is dit vir ‘n kort rukkie vrygestel as Facebook Memories.

    Daar gaan nie ‘n opsie wees om dit nie te verander nie, almal sal moet verander na timeline. Dit gaan op verskillende datums uitgerol word aan gebruikers en vanaf die datum wat hul jou in kennis stel is daar 7 dae waarin jy die verandering moet doen. In daardie tyd kan jy inhoud afvee en inhoud wegsteek (hide) wat jy nie wil hê ander moet sien nie.

    Mens kan kies om dit aan te skakel deur op die groen knoppie met die woorde Get Timeline te klik. Mens kan nie weer teruggaan hierna nie. Op Timeline verskyn jou status opdaterings, vriendskappe gesluit, werksgeskiedenis en ander inligting op jou profiel.

    Elke Timeline inskrywing het 2 ikone vir wysigings: ‘n pen ikoon in die boonste regterkantste hoek waarmee die voorwerp afgevee of weggesteek kan word, en ‘n cog of silhouette waarmee jy bepaal wie die voorwerp mag sien. Elke voorwerp in die timeline het ‘n tuimelkieslys sodat jy kan filter wie dit mag sien.

    ‘n Voordeel van timeline is dat jy lewensgebeurtenisse kan byvoeg, wat nou plaasvind of vorige gebeurtenisse. Sommige gebeurtenisse is vooraf opgestel in Facebook, maar jy kan ook jou eie gebeurtenis of mylpaal byvoeg. Indien jy ‘n ou foto wil byvoeg kan jy die jaar bysit sodat dit chronologies inpas. Met elke voorwerp wat ingevoeg word, kan jy kies wie dit mag sien en items is nie by verstek aan almal sigbaar soos vantevore nie.

    Webwerf van die week
    Lees meer oor Facebook timeline by www.facebook.com/about/timeline en www.pcmag.com/article2/0,2817,2393464,00.asp. Timeline is ook geintegreer met ander apps soos die image scrapbooking site Pinterest om outomaties aktiwiteit op jou Timeline te pos. Vir ‘n lys van apps wat saamwerk met timeline en hoe om dit te gebruik, besoek www.pcmag.com/article2/0,2817,2399085,00.asp.

    Johan wil weet of hy android apps op sy tafelrekenaar ook kan gebruik en nie net op sy android slimfoon nie:
    Ja, dit sal moontlik wees met ‘n program genaamd BlueStacks App Player. Kry die details hiervan by http://download.cnet.com/BlueStacks-App-Player/3000-18513_4-75593133.html.

    Alwyn het die volgende webwerwe ingestuur vir besighede wat nog nie hul eie webwerf het nie:
    www.wozaonline.co.za/. Daar is ook ‘n artikel wat verduidelik hoekom dit gedoen word by www.it-online.co.za/?p=53669?utm_source=dailymailer&utm_medium=email&utm_campaign=article. Besighede wat hiervan gebruik maak kry ‘n gratis maklik-om-te-bou webwerf, gratis subdomein naam en hosting, word outomaties gelys op Google Places, het toegang tot opleidingsmateriaal en werkswinkels met gratis aanlyn ondersteuning via Google Chat en e-pos, asook een jaar gratis topvlak domeinnaam vir die eerste 10000 aansoekers.

    Wenk van die week
    Na aanleiding van ‘n vorige program oor malware het Anita vir ons die volgende webwerf ingestuur:
    www.freebyte.com/antivirus/. Die webwerf lys ‘n groot hoeveelheid gratis en ook betaalweergawes van anti-virus sagteware, firewalls, netwerk sekuriteit sagteware en baie meer.

    Vraag van die week
    Windows 8 is nog vrygestel nie en Windows 9 word alreeds beplan. Wat word beplan in Windows 9?

  • 21:00-21:10

    21:00 Nuus & Weer

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 21:10-22:00
    Amanda Olivier

    Kopskuif

    met Amanda OlivierWoensdag 29 Februarie 2012

    ’n Program vir positiewe 55-plussers met woema, wat bereid is om ’n kopskuif te maak en ‘n opwindende en passievolle lewe te leef.

  • 22:00-23:00
    Tharien Oosthuizen

    Dis Klassiek

    met Tharien OosthuizenWoensdag 29 Februarie 2012

    Gioacchino Rossini is op 29 Februarie 1792 gebore. Beethoven het aan Rossini gesê: “So jy is die komponis van die Barbier van Sevilla. Ek wens jou geluk. Dit sal uitgevoer word solank as wat Italiaanse operas bestaan”

  • 23:00-23:10

    23:00 Nuus & Weer

    Woensdag 29 Februarie 2012

    Die jongste plaaslike en internasionale nuus en weervoorspelling.

  • 23:10-23:55
    Amanda Olivier

    Onthou jy nog?

    met Amanda OlivierWoensdag 29 Februarie 2012

    Goue oue treffers van die nie te verre verlede.

  • 23:55-23:59

    Laataandmeditasie

    Woensdag 29 Februarie 2012

    'n Laataandboodskap van bemoediging uit die Bybel ná die dag se gewoel.