TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
Nou op die Lug
Joune
11:00-11:50
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Dink jy nog aan jou eerste liefde?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Klank  

Hier kan jy luister na klankbydraes soos dit op RSG uitgesaai is. Nie alle bydraes word op die web gepubliseer nie omdat dit te veel spasie opneem en met sommige, bv. musiek, is daar kopieregprobleme.

As jy nie 'n bydrae hier kry waarna jy soek nie, kan jy 'n opname daarvan op CD of kasset bestel by RadioPro by (011) 714-4709 / 4681 / 4315 / 4029 / 4431 of klik hier om dit aanlyn te doen

 

Soek deur die Klankargief

Datums Vanaf   tot
Sleutelwoord
  SOEK  RESET
Bestel Programme op CD

   Dossier Programme
Potgooi RSS-voer:
 

Teken in met iTunes
  As jy nie iTunes het nie, sny die skakel hierbo en plak dit in jou potgooiprogram
 

Bladsye  1  2  >  
 
  Woensdag, 1 September 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 1 September 2010
Nicro (The National Institute for Crime Prevention and the Reintegration of Offender)  het gegroei van ‘n hulpvereniging tot ‘n volwaardige nie-regeringsorganisasie wat gevangenes, hulle families, en die gemeenskap bemagtig. Die organisasie vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. Regter Nathan Erasmus, nasionale voorsitter van die raad van direkteure, spog met hulle sukses.


16,453KB

16,453KB
 
  Woensdag, 25 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 25 Augustus 2010
Renosterstropery het die afgelope drie jaar kommerwekende afmetings aangeneem. Nie net vernietig die bedryf Suid-Afrika se natuurerfenis nie, dit het ook ‘n negatiewe impak op die gemeenskap. Lynette Francis praat hieroor met dr. Sam Ferreira, ‘n soogdierkundige en lid van die nuwe aksiegroep teen renosterstropery.


17,670KB

17,670KB
 
  Woensdag, 18 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 18 Augustus 2010
Ouers en onderwysers weet nie altyd hoe om boelie-gedrag te stop nie, maar as hulle nie vroeg ingryp nie, kan dit oorspoel na die werkplek en later as teistering of geweldadige gedrag voorkom.


17,195KB

17,195KB
 
  Woensdag, 11 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 11 Augustus 2010
Persoonlike beveiliging bly ‘n prioriteit tydens vrouemaand. Wilna Oosthuizen van Crime Buster vertel wat vroue en kinders kan doen om hulle leefruimtes en lywe te beskerm.


15,826KB

15,826KB
 
  Woensdag, 4 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 4 Augustus 2010
Hoe kan ons waardes inspan om misdaad te bekamp en wat moet skole en ouers hulle kinders leer om te keer dat hulle oortreders word?


19,389KB

19,389KB
 
  Woensdag, 28 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 28 Julie 2010
Lynette Francis praat met 'n ouer van een van die polisiemans wat in verlede week se helikopterongeluk by Emalahleni gesterf het.


10,349KB

10,349KB
 
  Woensdag, 21 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 21 Julie 2010
Die beskerming van kinders.


13,775KB

13,775KB
 
  Woensdag, 14 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 14 Julie 2010
Lynette Francis praat met die Uitvoerende Direkteur van die Onafhanklike Direktoraat, Francois Beukman, oor die vier polisiemanne wat 'n motoris doodgeskiet het. Alberto Swanepoel van die Departement van Justisie vertel ook wat nou met die spesiale 2010 Wêreldbeker howe gaan gebeur.


12,099KB

12,099KB
 
  Woensdag, 7 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 7 Julie 2010
Die geloofwaardigheid van die Nasionale Vervolgingsgesag, die SA Polisie.


11,188KB

11,188KB
 
  Woensdag, 30 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 30 Junie 2010
Met ‘n magdom toeriste in Suid-Afrika probeer diewe allerlei slenters om mense te beroof en hulle bankkaarte te kloon. Kol. Janneman van Wyk van die Valke praat oor kaartbedrog en gee wenke hoe om jou kaarte veilig te hou.


11,753KB

11,753KB
 
  Woensdag, 23 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 23 Junie 2010
Verband tussen misdaad en toerisme tydens die Wêreldbeker.


12,824KB

12,824KB
 
  Woensdag, 9 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 9 Junie 2010
Die eerste oortreder het reeds in een van die spesiale 2010 Wêreldbeker-howe in Durban verskyn. Die howe, wat spesiaal geskep is om misdade deur oorsese besoekers te verhoor, gaan vir die volle duur van die toernooi in werking wees.


15,610KB

15,610KB
 
  Woensdag, 2 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 2 Junie 2010
Oor enkele dae speel Suid-Afrika gasheer vir die wêreld se sokkergeesdriftiges. Dit belowe om 'n skouspel soos min te wees. Maar hoe gereed is ons, en hoe verseker ons die beveiliging van honderde duisend mense? Die reëlingskomitee van die Suid-Afrikaanse polisiediens praat oor gebeurlikheidsplanne, besweer gerugte van terreuraanvalle en gee wenke oor wat burgers kan doen om die besoekers veilig te hou.


16,729KB

16,729KB
 
  Woensdag, 26 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 26 Mei 2010
Dis Nasionale Kinderbeskermingsweek en Lynette Francis kyk na kenners en die publiek se vrese dat kinderhandel en -mishandeling tydens die wêreldbekertoernooi kan toeneem.


17,095KB

17,095KB
 
  Woensdag, 19 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 19 Mei 2010
Lynette Francis kyk na Suid-Afrika se eerste laboratorium vir die toets van verbode middels in sport.


15,952KB

15,952KB
 
  Woensdag, 5 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 5 Mei 2010
Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, se department ondersoek die moontlikheid om nasionale diens terug te bring om jeugdiges rigting in die lewe te gee. Dit sal egter op ‘n vrywillige grondslag plaasvind, maar wat gebeur met die rekrute na die tyd? Pikkie Greef, nasionale sekretaris van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie, twyfel of dit sal werk.


15,950KB

15,950KB
 
  Woensdag, 28 April 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 28 April 2010
Kubermisdaad, Plaasaanvalle, die sogenaamde regse komplot en misdaad oorsee word bespreeek.


16,932KB

16,932KB
 
  Woensdag, 21 April 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 21 April 2010
Hoe bereid is jy om 'n nasionale wegblyaksie teen misdaad te ondersteun?


15,653KB

15,653KB
 
  Woensdag, 14 April 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 14 April 2010
Selfs na die 11 April-amnestiespertyd vir vuurwapens, bestaan daar steeds ‘n Babelse verwarring oor die geldigheid van bestaande vuurwapenlisensies en vrese oor wie inhegtenis geneem kan word as wapeneienaars nie hulle wapens inhandig nie.


17,042KB

17,042KB
 
  Woensdag, 7 April 2010   Luister   Laai MP3 af

Dossier 7 April 2010
Mense handel


16,898KB

16,898KB
 

Bladsye  1  2  >  

 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Loslip
Vrydag, 3 September
14:00-14:45
Dis seker die lente in die lug, maar ‘n hele klompie luisteraars het laat weet hulle wil oor eerste liefde gesels. Onthou jy nog joune? Glimlag jy selfbewus daaroor? Hunker jy terug daarna, of kners jy op jou tande van selfverwyt?


Poen en Toekie
Vrydag, 3 September
18:15-18:20
Bennie en Sarie se ma beraam saam met Toekie en Sarie 'n plan, om vir Bennie en Poen te leer om nie hulle goed te laat rondlê nie en dit op te pas.


Rugby: Curriebeker
Vrydag, 3 September
19:10-21:00
Leeus teen WP in Johannesburg.


Oppiradio
Vrydag, 3 September
21:00-22:00
Regstreekse uitsending van die Gariepfees af in Kimberley met musiek deur Zinkplaat.


Rugby: Drienasies
Saterdag, 4 September
17:00-19:00
Suid-Afrika teen Australië in Bloemfontein.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
19:10-19:50
Eerste helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.


Poen en Toekie
Saterdag, 4 September
19:50-19:55
Bennie sê uiteindlik vir sy ma hy't sy nuwe skoene verloor, maar dat hy 'n dure les geleer het, en van nou af sy goed soos goud sal oppas.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
20:05-21:00
Tweede helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.


Sokker
Saterdag, 4 September
21:00-22:15
Suid-Afrika teen Niger by die Mbombelastadion in Nelspruit.


Die tale wat ons praat
Sondag, 5 September
11:00-11:30
Is Afrikaans regtig so ‘n duur taal om aan ons universiteite aan te bied? Waarom presteer Afrikaanse skole beter as ander skole?


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 5 September
11:30-12:00
Hoe werk ‘n voël se oë om byvoorbeeld sy prooi in vlug te kan vang, of onder water te kan sien?


Die legende leef voort
Sondag, 5 September
13:30-14:00
Met sy kenmerkende lang blonde hare, sy draadraam brilletjie en kitaar onder die arm, het John Denver in sy geliefde Rotsgebergte musiek gemaak wat uiteindelik oor die wêreld weerklink het in een treffer na die ander.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 5 September
14:15-14:30
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n ondersteuningsgroep vir persone met, en ouers van kinders, met Spina Bifida.


Kruis en dwars
Sondag, 5 September
19:00-20:00
Selfmoord is nie iets waaraan baie mense dink nie. Dit is soms moeilik om enigsins te begryp wat ’n mens op so ’n punt kan bring dat jy besluit om jou eie lewe te neem.


Praat Saam
Maandag, 6 September
08:00-09:00
Wat is sensoriese intelligensie en hoe kan jou sintuie ‘n rol speel in prestasie in die werkplek?