TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
 
Nou op die Lug
Spektrum
13:00-14:00
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Moet Jake White weer 'n kans kry om die Bokke af te rig?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Klank  

Hier kan jy luister na klankbydraes soos dit op RSG uitgesaai is. Nie alle bydraes word op die web gepubliseer nie omdat dit te veel spasie opneem en met sommige, bv. musiek, is daar kopieregprobleme.

As jy nie 'n bydrae hier kry waarna jy soek nie, kan jy 'n opname daarvan op CD of kasset bestel by RadioPro by (011) 714-4709 / 4681 / 4315 / 4029 / 4431 of klik hier om dit aanlyn te doen

 

Soek deur die Klankargief

Datums Vanaf   tot
Sleutelwoord
  SOEK  RESET
Bestel Programme op CD

   Oggenderediens Programme
Potgooi RSS-voer:
 

Teken in met iTunes
  As jy nie iTunes het nie, sny die skakel hierbo en plak dit in jou potgooiprogram
 

Bladsye  1  2  >  
 
  Sondag, 5 September 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 5 September 2010
Ds. Dirkie van der Spuy van Moreletapark Gemeente in Pretoria


21,243KB

21,243KB
 
  Sondag, 29 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 29 Augustus 2010
Dr. Pieter Heystek van die Gereformeerde Kerk, Montanapoort.


22,514KB

22,514KB
 
  Sondag, 22 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 22 Augustus 2010
Ds. Zak Pienaar van die Verenigende Gereformeerde Kerk, Heatherdale in Bloemfontein.


21,226KB

21,226KB
 
  Sondag, 15 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 15 Augustus 2010
Ds. Erik van Alten van die Vrye Gereformeerde Kerk, Pretoria Marantha.


26,555KB

26,555KB
 
  Sondag, 8 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 8 Augustus 2010
Prof. Hennie Stander van die NG Kerk, Bonearo Park.


27,338KB

27,338KB
 
  Sondag, 1 Augustus 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 1 Augustus 2010
Pastoor Riaan Bezuidenhout van die Eden Gemeente in George.


27,940KB

27,940KB
 
  Sondag, 25 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 25 Julie 2010
Ds. Terrance Wessels van die Verenigende Gereformeerde Kerk, Ennerdale.


20,741KB

20,741KB
 
  Sondag, 18 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 18 Julie 2010
Ds. Liesl Krause-Wiid van die Familiekerk NG, Kameeldrif.


21,045KB

21,045KB
 
  Sondag, 11 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 11 Julie 2010
Ds. Thinus van Staden van die Nederduits Hervormde Kerk, Montana.


24,246KB

24,246KB
 
  Sondag, 4 Julie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 4 Julie 2010
Dr. Tommie Jooste van die Novus Vita Christelike kerk.


27,414KB

27,414KB
 
  Sondag, 27 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 27 Junie 2010
Ds. Willem Bronkhorst van die Upington Familiegemeente.


27,796KB

27,796KB
 
  Sondag, 20 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 20 Junie 2010
Evangelis Joseph Chauke van Afrika Jeug Evangelisasie.


20,342KB

20,342KB
 
  Sondag, 13 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 13 Junie 2010
Ds. Etienne Maritz van die NG Kerk, Koppies.


27,518KB

27,518KB
 
  Sondag, 6 Junie 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 6 Junie 2010
Patoor Heinrich Titus van die Shofar Christenkerk in Hatfield, Pretoria.


27,465KB

27,465KB
 
  Sondag, 30 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 30 Mei 2010
Dr. Stephen Kuhn van die Kruiskerk Gemeente, George.


27,032KB

27,032KB
 
  Sondag, 23 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 23 Mei 2010
Pastoor Ben Loubser van die AGS Jesus is Lig,  Springs.


23,706KB

23,706KB
 
  Sondag, 16 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 16 Mei 2010
Ds. Elza Meyer van die Moreletapark Gemeente, Pretoria.


22,710KB

22,710KB
 
  Sondag, 9 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 9 Mei 2010
Ds. Immanuel van Tonder van die NG Gemeente Lynnwood.


27,120KB

27,120KB
 
  Sondag, 2 Mei 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 2 Mei 2010
Ds. Justus Tshungu van die Berlynse Lutherse Kerk.


22,051KB

22,051KB
 
  Sondag, 25 April 2010   Luister   Laai MP3 af

Oggenderediens 25 April 2010
Ds. Theuns Pieters van die Clubview Baptiste Kerk.


26,010KB

26,010KB
 

Bladsye  1  2  >  

 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Loslip
Donderdag, 9 September
14:00-14:45
Dwarsdeur die geskiedenis was daar organisasies waarvan 'n mens bewus was, sonder om werklik te weet wat presies hulle doelwitte is. Party word bedryf onder die vaandel van 'n edel doel, soos liefdadigheid, terwyl dit eintlik 'n front is vir iets anders.


Middagvervolgverhaal
Donderdag, 9 September
14:45-15:00
TWEESPALT deur Joe Kleinhans.
Episode 2: Dick Nolte en Bobbie Hattingh sweet bloed. Dick moet noodgedwonge Amor Truter se hulp inroep. Dick word afgepers en neem ‘n belangrike besluit.


Poen en Toekie
Donderdag, 9 September
19:15-19:20
Poen en Toekie leer van boomplantweek en besluit om die volgende dag 'n boom te plant.


Sterre en Planete
Donderdag, 9 September
20:30-21:00
Saterdag vind ‘n besondere okkultasie plaas. Venus gaan agter die maan verbybeweeg.


RSG Dokumentêr
Donderdag, 9 September
21:00-22:00
DIE TUISKOMS deur Danielle Wass.
Huis is waar die hart is. Maar dikwels is huis nie meer daar waar jou hart is nie en moet jy ‘n tuiste skep waar omstandighede jou heen gelei het. Luister na drie mense se stories van tuiskoms: Kortboy, die gangster van Sophiatown na Meadowlands; Derrick Davis van Distrik Ses na Mannenberg en Anna Moses van Olifantshoek na die Vrystaat.


Praat Saam
Vrydag, 10 September
08:00-09:00
Ettienne Ludick praat oor rugby en wat fout is met Suid-Afrikaanse rugby teen die agtergrond van die Springbokke se vertoning in die pasafgelope Drienasiesreeks. Die gas is oud-Springbok Pieter Hendricks.


Loslip
Vrydag, 10 September
14:00-14:45
Maak dit saak of jy die eerste kind, middelkind of jongste kind is?


Middagvervolgverhaal
Vrydag, 10 September
14:45-15:00
TWEESPALT deur Joe Kleinhans.
Episode 3: Barry Baker se been word gebreek. Amor Truter en Bobbie Hattingh word deel van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Shelly Barlow skep groot probleme vir Tom Hattingh.


Poen en Toekie
Vrydag, 10 September
19:15-19:20
Poen en Toekie moet besluit watter boom hulle vir boomplantweek gaan plant. 2010 se boom van die jaar is die Koorsboom. Die plonkies leer meer oor hierdie boom.


Musiek Sonder Grense
Vrydag, 10 September
22:00-23:00
Of jy nou van filterkoffie, kitskoffie of cappuccino hou – kry jou bekertjie gereed vir musiek uit die lande waar koffie verbou word.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 11 September
15:00-16:50
Leeus teen Griekwas in Johannesburg.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 11 September
17:05-19:00
Cheetahs teen Blou Bulle in Bloemfontein.


Poen en Toekie
Saterdag, 11 September
19:10-19:20
Bennie en Sarie leer vir Poen en Toekie hoe om Wolf-Wolf-hoe-laat-is-dit te speel. Bennie kyk nie waar hy hardloop nie. Hy val oor die plonkies se nuwe koorsboom wat hulle gister geplant het.


Die tale wat ons praat
Sondag, 12 September
11:00-11:30
Oud-regter Piet Schabort is ‘n man wat baie lief is vir Afrikaans en probeer om dit altyd keurig en suiwer te gebruik. Hoe sien hy die toekoms van Afrikaans? Hoe voel hy oor sogenaamde brabbelmieks, en wat dink hy van Afrikaans in die media? En wat sê hy van Afrikaanse musiek?


Die legende leef voort
Sondag, 12 September
13:30-14:00
Ons haal die masker af en vertel die ware verhaal van Freddie Mercury - van sy kleintyd op die speseryeiland, Zanzibar, tot op die wêreldverhoë waar hy duisende aan sy voete gehad het met sy talent.