 |
Praat Saam
Woensdag, 3 Februarie 2010 |
TERUG
|
 |
|
 |
|
08:00-09:00
|
Aanbieder
Freek Robinson
Kinderondervoering en -handel.
Childline 0800-055-555
Crime Stop 08-600-10111
Human Trafficking Helpline 0800-555-999
International Organization for Migration (012) 342-2789
Child Welfare SA (011) 492-2888
Child Welfare Johannesburg (011) 298-8500
PRAAT SAAM SE WEBWERF
|
|
| Toekomstige Programme |
 |
|
 |
|
08:00-09:00
|
Maandag, 6 September 2010
Wat is sensoriese intelligensie en hoe kan jou sintuie ‘n rol speel in prestasie in die werkplek?
|
| Vorige Programme |
 |
 |
|
08:00-09:00
|
Vrydag, 3 September 2010
Op Loslitdag val die fokus op die wêreld van gestremdes en hoe toeganklik die sogenaamde “gewone” wêreld is, al dan nie.
|
| | |
|
08:00-09:00
|
Donderdag, 2 September 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(34,203 KB)
Teen die agtergrond van die staking wat nou al langer as twee weke duur, fokus Lynette Francis op die onderhandeling en hoe dit by die huis én by die werk van toepassing kan wees.
|
| | |
|
08:00-09:00
|
Dinsdag, 31 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(32,001 KB)
Watter maatskaplike en politieke kwessies van die jare tagtig, kan ons help om hedendaagse probleme beter te verstaan en op te los? Struggle-aktiviste deel hulle ervarings tydens die vorige bedeling en gee kritiese oplossings.
|
|
|
|
Loslip
Vrydag, 3 September
14:00-14:45
Dis seker die lente in die lug, maar ‘n hele klompie luisteraars het laat weet hulle wil oor eerste liefde gesels. Onthou jy nog joune? Glimlag jy selfbewus daaroor? Hunker jy terug daarna, of kners jy op jou tande van selfverwyt?
|
|
Poen en Toekie
Vrydag, 3 September
18:15-18:20
Bennie en Sarie se ma beraam saam met Toekie en Sarie 'n plan, om vir Bennie en Poen te leer om nie hulle goed te laat rondlê nie en dit op te pas.
|
|
Rugby: Curriebeker
Vrydag, 3 September
19:10-21:00
Leeus teen WP in Johannesburg.
|
|
Oppiradio
Vrydag, 3 September
21:00-22:00
Regstreekse uitsending van die Gariepfees af in Kimberley met musiek deur Zinkplaat.
|
|
Rugby: Drienasies
Saterdag, 4 September
17:00-19:00
Suid-Afrika teen Australië in Bloemfontein.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
19:10-19:50
Eerste helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Poen en Toekie
Saterdag, 4 September
19:50-19:55
Bennie sê uiteindlik vir sy ma hy't sy nuwe skoene verloor, maar dat hy 'n dure les geleer het, en van nou af sy goed soos goud sal oppas.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
20:05-21:00
Tweede helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Sokker
Saterdag, 4 September
21:00-22:15
Suid-Afrika teen Niger by die Mbombelastadion in Nelspruit.
|
|
Die tale wat ons praat
Sondag, 5 September
11:00-11:30
Is Afrikaans regtig so ‘n duur taal om aan ons universiteite aan te bied? Waarom presteer Afrikaanse skole beter as ander skole?
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 5 September
11:30-12:00
Hoe werk ‘n voël se oë om byvoorbeeld sy prooi in vlug te kan vang, of onder water te kan sien?
|
|
Die legende leef voort
Sondag, 5 September
13:30-14:00
Met sy kenmerkende lang blonde hare, sy draadraam brilletjie en kitaar onder die arm, het John Denver in sy geliefde Rotsgebergte musiek gemaak wat uiteindelik oor die wêreld weerklink het in een treffer na die ander.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 5 September
14:15-14:30
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n ondersteuningsgroep vir persone met, en ouers van kinders, met Spina Bifida.
|
|
Kruis en dwars
Sondag, 5 September
19:00-20:00
Selfmoord is nie iets waaraan baie mense dink nie. Dit is soms moeilik om enigsins te begryp wat ’n mens op so ’n punt kan bring dat jy besluit om jou eie lewe te neem.
|
|
Praat Saam
Maandag, 6 September
08:00-09:00
Wat is sensoriese intelligensie en hoe kan jou sintuie ‘n rol speel in prestasie in die werkplek?
|
| |
|