 |
Wat sê die Prokureur?
Maandag, 1 Februarie 2010 |
TERUG
|
 |
|
 |
|
| Toekomstige Programme |
 |
|
 |
|
11:00-11:50
|
Maandag, 6 September 2010
Die debat oor die wetsontwerp op die beskerming van inligting word bespreek en die fokus val ook op die proses wat volg nadat ‘n regter, vir welke rede ookal, van ‘n saak onttrek.
|
| Vorige Programme |
 |
 |
|
11:00-11:50
|
Maandag, 30 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(22,129 KB)
Die verskil tussen laster en crimen injuria word bespreek, en as jy per SMS jou bedanking indien, word dit beskou en aanvaar as ’n skriftelike bedanking. Die taak van ’n aktevervaardiger word ook toegelig.
|
| | |
|
11:00-11:50
|
Maandag, 23 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(21,177 KB)
Indien jy gereeld telefonies deur ‘n anonieme oproeper geteister word, het jy volgens ‘n onlangse hofuitspraak die reg om by jou selfoonmaatskappy die identiteit van die oproeper te kry. Daar is ook nuus oor die nasionale testamentweek van 6 tot 10 September.
|
| | |
|
11:00-11:50
|
Maandag, 16 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(21,958 KB)
’n Belangrike uitspraak in die grondeisehof ten gunste van kommersiële boere word bespreek. Die omstrede Robert Mc Bride het die dagblad, Citizen, hof toegesleep nadat die koerant na hom verwys het as ’n misdadiger - die hof se bevinding word bespreek.
|
|
|
|
Loslip
Vrydag, 3 September
14:00-14:45
Dis seker die lente in die lug, maar ‘n hele klompie luisteraars het laat weet hulle wil oor eerste liefde gesels. Onthou jy nog joune? Glimlag jy selfbewus daaroor? Hunker jy terug daarna, of kners jy op jou tande van selfverwyt?
|
|
Poen en Toekie
Vrydag, 3 September
18:15-18:20
Bennie en Sarie se ma beraam saam met Toekie en Sarie 'n plan, om vir Bennie en Poen te leer om nie hulle goed te laat rondlê nie en dit op te pas.
|
|
Rugby: Curriebeker
Vrydag, 3 September
19:10-21:00
Leeus teen WP in Johannesburg.
|
|
Oppiradio
Vrydag, 3 September
21:00-22:00
Regstreekse uitsending van die Gariepfees af in Kimberley met musiek deur Zinkplaat.
|
|
Rugby: Drienasies
Saterdag, 4 September
17:00-19:00
Suid-Afrika teen Australië in Bloemfontein.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
19:10-19:50
Eerste helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Poen en Toekie
Saterdag, 4 September
19:50-19:55
Bennie sê uiteindlik vir sy ma hy't sy nuwe skoene verloor, maar dat hy 'n dure les geleer het, en van nou af sy goed soos goud sal oppas.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
20:05-21:00
Tweede helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Sokker
Saterdag, 4 September
21:00-22:15
Suid-Afrika teen Niger by die Mbombelastadion in Nelspruit.
|
|
Die tale wat ons praat
Sondag, 5 September
11:00-11:30
Is Afrikaans regtig so ‘n duur taal om aan ons universiteite aan te bied? Waarom presteer Afrikaanse skole beter as ander skole?
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 5 September
11:30-12:00
Hoe werk ‘n voël se oë om byvoorbeeld sy prooi in vlug te kan vang, of onder water te kan sien?
|
|
Die legende leef voort
Sondag, 5 September
13:30-14:00
Met sy kenmerkende lang blonde hare, sy draadraam brilletjie en kitaar onder die arm, het John Denver in sy geliefde Rotsgebergte musiek gemaak wat uiteindelik oor die wêreld weerklink het in een treffer na die ander.
|
|
Leefwêreld van die Gestremde
Sondag, 5 September
14:15-14:30
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n ondersteuningsgroep vir persone met, en ouers van kinders, met Spina Bifida.
|
|
Kruis en dwars
Sondag, 5 September
19:00-20:00
Selfmoord is nie iets waaraan baie mense dink nie. Dit is soms moeilik om enigsins te begryp wat ’n mens op so ’n punt kan bring dat jy besluit om jou eie lewe te neem.
|
|
Praat Saam
Maandag, 6 September
08:00-09:00
Wat is sensoriese intelligensie en hoe kan jou sintuie ‘n rol speel in prestasie in die werkplek?
|
| |
|