TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
Nou op die Lug
Joune
11:00-11:50
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Dink jy nog aan jou eerste liefde?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Hoe verklaar jy dit?
   Sondag, 31 Januarie 2010
TERUG   

11:30-12:00

Aanbieder
Eben Cruywagen

Theo van Robroeck wil weet hoekom ’n mens ’n gholfbal glo verder sou kon slaan met ’n trekhou (in Engels ’n “draw”) as met ’n kerfhou (in Engels ’n “fade”); oupa Louis wonder hoekom hy nie van sy eie snorkgeluide wakker word nie en wat die fluitgeluid wat hy soms in sy linkeroor ervaar, veroorsaak; en Francois Loubscher het ’n foto van die Matroosberg aangestuur en vra watter geologiese proses die twee kenmerkende plat, skuins vlakke wat onder meer van die Hexrivierpas af sigbaar is, teweeggebring het. 
Verklaarders:
Professore Hendrik Geyer en Marian Tredoux, en doktor Jurie van den Heever

HOE VERKLAAR JY DIT? SE WEBWERF


Registreer vir Potgooi (Podcasting)

   Toekomstige Programme

11:30-12:00

Sondag, 5 September 2010

Hoe werk ‘n voël se oë om byvoorbeeld sy prooi in vlug te kan vang, of onder water te kan sien? Dit is een van die interessante vrae wat Dave Pepler beantwoord. Daar is ook ‘n navraag oor brommers uit Nederland, wat prof. Henk Geertsema in Nederlands beantwoord, terwyl prof. Le Fras Mouton verduidelik hoe verkleurmannetjies (en vroutjies) mekaar vind om te paar.


   Vorige Programme

11:30-12:00

Sondag, 29 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK (19,689 KB)

Kan ‘n liewenheersbesie ‘n mens byt? Dit is een van die interessante vrae wat prof. Henk Geertsema beantwoord. Daar is ook ‘n luisteraar wat van Dave Pepler wil weet watter oorlewingsvoordeel klanknabootsing vir voëls inhou, terwyl prof. Le Fras Mouton verduidelik hoekom die suidelike rotskoggelmander so ‘n wye verspreidingsgebied het.

  

11:30-12:00

Sondag, 22 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK (19,459 KB)

Hoe het die plooiings in Meiringspoort tot stand gekom? Dit is een van die interessante vrae wat dr. Jurie van den Heever beantwoord. Daar is ook ‘n luisteraar wat van Piet Eloff wil weet hoe maansverduistering plaasvind, en Bennie Schloms verduidelik waar die spoelklippe in die omgewing van Cullinan vandaan kom.

  

11:30-12:00

Sondag, 15 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK (18,320 KB)

Hoe verklaar jy die feit dat die mens seksuele gemeenskap willekeurig bedryf, in teenstelling met ander soogdiere? Dit is een van die interessante vrae wat dr. Jurie van den Heever beantwoord. Daar is ook ‘n luisteraar wat van Piet Eloff wil weet hoekom sekere plante vrek wanneer die temperatuur onder vriespunt daal, terwyl ander bly lewe. En dan wil ‘n luisteraar wat al die afgelope 15 jaar net reënwater uit ‘n tenk drink, van Bennie Schloms weet of sy kalkklippe in die tenk moet plaas om die kalsiuminhoud van die water te verhoog.



 

 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Loslip
Vrydag, 3 September
14:00-14:45
Dis seker die lente in die lug, maar ‘n hele klompie luisteraars het laat weet hulle wil oor eerste liefde gesels. Onthou jy nog joune? Glimlag jy selfbewus daaroor? Hunker jy terug daarna, of kners jy op jou tande van selfverwyt?


Poen en Toekie
Vrydag, 3 September
18:15-18:20
Bennie en Sarie se ma beraam saam met Toekie en Sarie 'n plan, om vir Bennie en Poen te leer om nie hulle goed te laat rondlê nie en dit op te pas.


Rugby: Curriebeker
Vrydag, 3 September
19:10-21:00
Leeus teen WP in Johannesburg.


Oppiradio
Vrydag, 3 September
21:00-22:00
Regstreekse uitsending van die Gariepfees af in Kimberley met musiek deur Zinkplaat.


Rugby: Drienasies
Saterdag, 4 September
17:00-19:00
Suid-Afrika teen Australië in Bloemfontein.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
19:10-19:50
Eerste helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.


Poen en Toekie
Saterdag, 4 September
19:50-19:55
Bennie sê uiteindlik vir sy ma hy't sy nuwe skoene verloor, maar dat hy 'n dure les geleer het, en van nou af sy goed soos goud sal oppas.


Rugby: Curriebeker
Saterdag, 4 September
20:05-21:00
Tweede helfte: Blou Bulle teen Haaie op Loftus Versfeld in Pretoria.


Sokker
Saterdag, 4 September
21:00-22:15
Suid-Afrika teen Niger by die Mbombelastadion in Nelspruit.


Die tale wat ons praat
Sondag, 5 September
11:00-11:30
Is Afrikaans regtig so ‘n duur taal om aan ons universiteite aan te bied? Waarom presteer Afrikaanse skole beter as ander skole?


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 5 September
11:30-12:00
Hoe werk ‘n voël se oë om byvoorbeeld sy prooi in vlug te kan vang, of onder water te kan sien?


Die legende leef voort
Sondag, 5 September
13:30-14:00
Met sy kenmerkende lang blonde hare, sy draadraam brilletjie en kitaar onder die arm, het John Denver in sy geliefde Rotsgebergte musiek gemaak wat uiteindelik oor die wêreld weerklink het in een treffer na die ander.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 5 September
14:15-14:30
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n ondersteuningsgroep vir persone met, en ouers van kinders, met Spina Bifida.


Kruis en dwars
Sondag, 5 September
19:00-20:00
Selfmoord is nie iets waaraan baie mense dink nie. Dit is soms moeilik om enigsins te begryp wat ’n mens op so ’n punt kan bring dat jy besluit om jou eie lewe te neem.


Praat Saam
Maandag, 6 September
08:00-09:00
Wat is sensoriese intelligensie en hoe kan jou sintuie ‘n rol speel in prestasie in die werkplek?