 |
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart 2010 |
TERUG
|
 |
|
 |
|
14:15-14:30
|
Aanbieder
Fanie du Toit
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.
marketing@apd-wc.org.za
FANIE DU TOIT SE WEBWERF
LEEFWĘRELD VAN DIE GESTREMDE SE WEBWERF
|
|
Beskikbare Klank |
 |
Luister |
 |
Laai
MP3 |
Leefwęreld van die Gestremde
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word. |
|
|
|
|
|
| Toekomstige Programme |
 |
|
 |
|
14:15-14:30
|
Sondag, 12 September 2010
Jessie Kotze van eDeaf vertel meer oor die uitdagings wat met die na-skoolse opleiding van Dowes gepaardgaan.
|
| | |
|
14:15-14:30
|
Sondag, 19 September 2010
Frank Juskievitz vertel meer oor Skubaduik vir mense met gestremdhede.
|
| Vorige Programme |
 |
 |
|
14:15-14:30
|
Sondag, 5 September 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(8,473 KB)
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n ondersteuningsgroep vir persone met, en ouers van kinders, met Spina Bifida.
|
| | |
|
14:15-14:30
|
Sondag, 29 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(8,694 KB)
Petra Burger van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede in SA vertel meer oor ‘n forum vir vroue met gestremdhede wat onlangs in die lewe geroep is.
|
| | |
|
14:15-14:30
|
Sondag, 22 Augustus 2010
Klank beskikbaar:
KLANK
(9,095 KB)
Hoe kan mense met gestremdhede bemagtig word om uitdagings in die private sektor die hoof te bied?
|
|
|
|
Loslip
Donderdag, 9 September
14:00-14:45
Dwarsdeur die geskiedenis was daar organisasies waarvan 'n mens bewus was, sonder om werklik te weet wat presies hulle doelwitte is. Party word bedryf onder die vaandel van 'n edel doel, soos liefdadigheid, terwyl dit eintlik 'n front is vir iets anders.
|
|
Middagvervolgverhaal
Donderdag, 9 September
14:45-15:00
TWEESPALT deur Joe Kleinhans. Episode 2: Dick Nolte en Bobbie Hattingh sweet bloed. Dick moet noodgedwonge Amor Truter se hulp inroep. Dick word afgepers en neem ‘n belangrike besluit.
|
|
Poen en Toekie
Donderdag, 9 September
19:15-19:20
Poen en Toekie leer van boomplantweek en besluit om die volgende dag 'n boom te plant.
|
|
Sterre en Planete
Donderdag, 9 September
20:30-21:00
Saterdag vind ‘n besondere okkultasie plaas. Venus gaan agter die maan verbybeweeg.
|
|
RSG Dokumentęr
Donderdag, 9 September
21:00-22:00
DIE TUISKOMS deur Danielle Wass. Huis is waar die hart is. Maar dikwels is huis nie meer daar waar jou hart is nie en moet jy ‘n tuiste skep waar omstandighede jou heen gelei het. Luister na drie mense se stories van tuiskoms: Kortboy, die gangster van Sophiatown na Meadowlands; Derrick Davis van Distrik Ses na Mannenberg en Anna Moses van Olifantshoek na die Vrystaat.
|
|
Praat Saam
Vrydag, 10 September
08:00-09:00
Ettienne Ludick praat oor rugby en wat fout is met Suid-Afrikaanse rugby teen die agtergrond van die Springbokke se vertoning in die pasafgelope Drienasiesreeks. Die gas is oud-Springbok Pieter Hendricks.
|
|
Loslip
Vrydag, 10 September
14:00-14:45
Maak dit saak of jy die eerste kind, middelkind of jongste kind is?
|
|
Middagvervolgverhaal
Vrydag, 10 September
14:45-15:00
TWEESPALT deur Joe Kleinhans. Episode 3: Barry Baker se been word gebreek. Amor Truter en Bobbie Hattingh word deel van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Shelly Barlow skep groot probleme vir Tom Hattingh.
|
|
Poen en Toekie
Vrydag, 10 September
19:15-19:20
Poen en Toekie moet besluit watter boom hulle vir boomplantweek gaan plant. 2010 se boom van die jaar is die Koorsboom. Die plonkies leer meer oor hierdie boom.
|
|
Musiek Sonder Grense
Vrydag, 10 September
22:00-23:00
Of jy nou van filterkoffie, kitskoffie of cappuccino hou – kry jou bekertjie gereed vir musiek uit die lande waar koffie verbou word.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 11 September
15:00-16:50
Leeus teen Griekwas in Johannesburg.
|
|
Rugby: Curriebeker
Saterdag, 11 September
17:05-19:00
Cheetahs teen Blou Bulle in Bloemfontein.
|
|
Poen en Toekie
Saterdag, 11 September
19:10-19:20
Bennie en Sarie leer vir Poen en Toekie hoe om Wolf-Wolf-hoe-laat-is-dit te speel. Bennie kyk nie waar hy hardloop nie. Hy val oor die plonkies se nuwe koorsboom wat hulle gister geplant het.
|
|
Die tale wat ons praat
Sondag, 12 September
11:00-11:30
Oud-regter Piet Schabort is ‘n man wat baie lief is vir Afrikaans en probeer om dit altyd keurig en suiwer te gebruik. Hoe sien hy die toekoms van Afrikaans? Hoe voel hy oor sogenaamde brabbelmieks, en wat dink hy van Afrikaans in die media? En wat sê hy van Afrikaanse musiek?
|
|
Die legende leef voort
Sondag, 12 September
13:30-14:00
Ons haal die masker af en vertel die ware verhaal van Freddie Mercury - van sy kleintyd op die speseryeiland, Zanzibar, tot op die wêreldverhoë waar hy duisende aan sy voete gehad het met sy talent.
|
| |
|