Nou op die lug

Dis opera

21:10-23:00

Potgooi

Kindertyd 29 Maart 2015

Sondag 29 Maart 2015

Potgooi iTunes RSS

So vier ons fees 29 Maart 2015

Sondag 29 Maart 2015

Potgooi iTunes RSS

Resepte

  • Piet se bakgat beesstert
    Vrydag 4 Maart 2011
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 6
    Gradering uit 10:
     
    (132 stemme)
  • My Suid-Afrika is 'n plek van omgee. - Johnathan Jansen.

  • Bestanddele

    2 tot 3 beessterte
    1 botteltjie Griekse slaaisous (nie die romerige soort nie)
    1 pakkie bruin uiesoppoeier
    4 wortels
    10 klein aartappeltjies

    Metode

    Sit die beessetrte in 'n groot swaar ysterpot.
    Meng die slaaisous en die soppoeier en gooi dit oor die beesstert.
    Laat dit stadig teen 120 grade vir 8 ure bak.
    Voeg die wortels en aartappels die laaste 2 uur by.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR