Nou op die lug

Deurnag (Vrydag)

00:00-04:45

Empty

Interaktief

Resepte

  • Moedersdag Swartwoud Koekstruif
    Donderdag 5 Mei 2011
    Program: Oggend op RSG
    Gradering uit 10:
     
    (13 stemme)
  • Cindy Taylor se resep op haar blog http://theonlycin.wordpress.com/

  • Bestanddele

    Sjokoladesponskoek, in klein blokke gesny en gesmeer met swartbessie-  of aalbessiekonfyt.
    Kirschwasser (vervang met vrugtesap as verkies)
    Blik swartkersies
    Room, geklop

    Metode

    Pak die bestandele in lae in brandewyn- ballonglase of nageregbakkies.
    Dit kan vooraf gemaak en in die yskas vir verkoel word, voordat dit voorgesit word.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR