LUISTER NOU
NOU OP DIE LUG
Tjailatyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, etiket en resepte! Die lekkerste musiek sal jou in 'n japtrap by die huis kry!
MEER INLIGTINGVOLGENDE: 18:00-18:10 18:00 Nuus & Weer
TERUG
Resepte
-
Resep van Fritz Brand se blog by www.realmencancook.co.za.
-
BESTANDDELE
4 eiers
1 koppie bruismeel
4 eetlepels suiker
4 eetlepels botter, gesmelt
1 teelepel vanielje-ekstrak
2 blikke roommieliesMETODE
Voorverhit die oond tot 180 grade Celcius.
Meng al die bestandele goed saam met ‘n elektriese klitser.
Giet in ‘n oonbak en bak vir ± 1 uur tot goudbruin.
Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?

