Potgooi

Aanddiens 2 Augustus 2015

Sondag 2 Augustus 2015

Potgooi iTunes RSS

Oggenddiens 2 Augustus 2015

Sondag 2 Augustus 2015

Potgooi iTunes RSS

Resepte

  • Maklike Frikkadelle
    Vrydag 5 Augustus 2011
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (74 stemme)
    • 500g maalvleis
    • 250 ml ongegeurde Yoghurt
    • 1 pakkie Bruin Uiesop
  • Bestanddele

    • Stel oond op 180 Grade C
    • Meng al die bestandele saam
    • Vorm Frikkadelle
    • Pak in oondvaste bak
    • Gooi bietjie water in sodat dit nie aanbrand nie.
    • Bak in oond tot gaar.

    Bedien met Kapokaartappels en Groente
    As dit te droog is kan mens sous bymaak en oor die Frikkadelle gooi net voor opdiening.

     

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR