Nou op die lug

Deurnag (Vrydag)

00:00-04:45

Empty

Interaktief

Resepte

  • Gnocchi met spek en gorgonzola
    Donderdag 29 September 2011
    Program: Oggend op RSG
    Porsies: 2
    Gradering uit 10:
     
    (222 stemme)
  • Sarah Graham se blog is by http://afoodieliveshere.com.

  • Bestanddele

    2 porsies gnocchi
    125g spek, grof gekap
    ½ koppie gorgonzolakaas, gekrummel
    1 koppie room
    ¼ koppie fyngekapte okkerneute

    Metode

    Voorverhit oond op hoogste instelling met die rooster op.
    Kook die gnocchi in 'n pot kookwater. Sodra dit na die oppervlak dryf, is dit gereed. ( ongeveer 1-2 minute)
    Dreineer en gooi gnocchi in 'n vlak oondvaste skottel.
    In 'n klein pan braai die spek tot goudbruin, verwyder uit die pan en hou eenkant met die gnocchi.
    Gooi die room in die pan, medium hitte, voeg die gekrummelde kaas by en roer totdat die kaas smelt.
    Giet oor die gnocchi en spek bo met die okkerneute en plaas onder die rooster vir 3-5 minute tot goudbruin.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR