Nou op die lug

Tjailatyd

15:00-18:00

Potgooi

Aandgedagte 28 Mei 2015

Donderdag 28 Mei 2015

Potgooi iTunes RSS

Groeipyne 28 Mei 2015

Donderdag 28 Mei 2015

Potgooi iTunes RSS

Resepte

  • Estelle se aspersiewonder (Aspersietert)
    Estelle se aspersiewonder (Aspersietert)
    Vrydag 5 April 2013
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (14 stemme)
  • Niks is ooit verkeerd nie, mens leer soos jy deur die lewe gaan, dinge gebeur soos dit moet. Vergewe jouself. - Annoniem.

  • Bestanddele

    Kors
    250g margarien of botter, yskoud
    ½ koppie gerasperde cheddarkaas
    1½ koppie meel
    knippie sout

    Vulsel
    1 x 410g blik aspersies
    4 eetlepels gerasperde kaas
    knippie rooipeper
    1½ koppie witsous

    Metode

    Rasper die margarien/botter en meng dit met die cheddarkaas.
    Druk dit vas in 'n tertbak - moet dit nie uitrol nie.
    Maak die witsous met 'n halwe koppie melk en 'n halwe koppie van die blik aspersies se sous.
    Maak die aspersies fyn.
    Voeg dit met die kaas en rooipeper by die witsous.
    Meng goed.
    Sit dit in die tertbak.
    Bak teen 180 grade vir 20 tot 30 minute.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR