Nou op die lug

Naweektjil

22:30-23:59

Interaktief

Resepte

  • Marinda se kool-oppi-kole (Gebraaide koolkop)
    Marinda se kool-oppi-kole (Gebraaide koolkop)
    Maandag 25 September 2017
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (20 stemme)
  • Bestanddele

    1 koolkop, in kwarte gesny
    4 knoffeltoontjies, fyngemaak
    1 blikkie tamatie en uie
    1 koppie mozzarellakaas
    1 koppie olywe, ontpit
    1 teelepel Italiaanse kruie
    sout en peper

    Metode

    Plaas elke kwart koolkop op tinfoelie.
    Meng die res van die bestanddele.
    Verdeel mengsel in vier en voeg dit by elke kwart koolkop.
    Vou die foelie toe, en plaas op 'n matige vuur.
    Toets met skerp mes of dit gaar is.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR