Resepte

  • Rosa se volpens masala-doepa
    Rosa se volpens masala-doepa
    Woensdag 4 Oktober 2017
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (22 stemme)
  • En as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bêre met die wete: My reise opsoek na jou is verby. (Antjie Krog)

  • Bestanddele

    ½ teelepel gemmer
    4 kardemonpeule
    5 naeltjies
    3 peperkorrels
    1 kaneelstokkie
    5 steranys
    2 sakkies rooibostee
    3 koppies melk

    Metode

    Verhit al die bestanddele in 'n pot, en laat dit stadig prut vir 3 minute.
    Giet dit deur 'n sif, en geniet.
    Moet dit nie op 'n leë maag drink nie.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR