Resepte

  • Vakansiekos (Macaroni-maalvleis)
    Vakansiekos (Macaroni-maalvleis)
    Maandag 13 November 2017
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 6
    Gradering uit 10:
     
    (31 stemme)
  • Alles kan verander deur net jou manier van dink te verander. (Twiet)

  • Bestanddele

    1 kg maalvleis
    600 ml rou macaroni
    1 blikkie minestronesop
    500 ml kookwater
    sout
    100 ml tamatiesous
    2 teelepels kerriepoeier

    Metode

    Plaas die maalvleis in 'n swaarboompot.
    Bedek dit met die macaroni en dan die sop, water en sout.
    Meng die tamatiesous en kerrie, en voeg dit by.
    Laat dit vir 30 minute prut oor matige hitte.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR