Resepte

  • Marinda se Turkse frikadelle
    Marinda se Turkse frikadelle
    Woensdag 7 Maart 2018
    Program: Tjailatyd
    Porsies: 2
    Gradering uit 10:
     
    (21 stemme)
  • Om mislik te wees, is 'n gewoonte. Om vrolik te wees, is 'n gewoonte. Die keuse is joune. (Anoniem)

  • Bestanddele

    400 g - 500 g lamspatties
    2 knoffeltoontjies, fyngemaak
    1 ui, gekap
    1 brandrissie, gekap
    15 ml fyn komyn
    5 ml fyn koljander
    mentblare, fyngekap
    platblaar pietersielie, fyngekap
    sosatiestokkies
    olyfolie

    Metode

    Maak die patties fyn.
    Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.
    Plaas die vleis om 'n stokkie, soos wat jy stokbrood om stokkie sal sit.
    Smeer dit met olyfolie, en braai oor kole of in 'n riffelpan.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR