Resepte

  • Rentia se maandeind-frikadelle (Lensiefrikadelle)
    Rentia se maandeind-frikadelle (Lensiefrikadelle)
    Maandag 12 Maart 2018
    Program: Tjailatyd
    Gradering uit 10:
     
    (14 stemme)
  • Geld slaap koud. (Anoniem)

  • Bestanddele

    2 koppies gaar lensies
    1 ui, gerasper
    1 eier, geklits
    1 eetlepel komynpoeier
    1 eetlepel koljanderpoeier
    2 eetlepels olyfolie
    sout en peper na smaak

    Metode

    Meng al die bestanddele en vorm dit in balletjies.
    Braai in olie, of bak in oond teen 180 grade.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?
* Verpligte velde

Stuur die resep aan n vriend


STUUR